Die dodetal ná die treinbotsing in Griekeland Dinsdagaand staan nou op 36.
Lees meerAlles vir Woensdag 1 Maart 2023
Nóg 92 poskantore se deure sluit
Die nasionale posdiens se huur is tans sowat R338 miljoen agterstallig.
Vyf beseer toe petrolbom in Wes-Kaapse bus beland
Die bus het ten tyde van die voorval buite ’n skool gestaan.
Twee sterf by Prasa-depot in Wes-Kaap
Noodprosedures is glo dadelik geaktiveer, maar dit was reeds te laat.
Moontlike manipulasie van Bela-konsultasies ‘kommerwekkend’
“Dit lyk of amptenare in minstens een onderwysdistrik in die Oos-Vrystaat reeds die proses begin manipuleer deur opdragte aan skole te gee wat teen demokratiese prosesse indruis.”
Mej. SA-naaswenner gaan meeding vir Supranasionaal-titel
Die Mej. Supranasionaal-kroon rus tans op Lalela Mswane, Mej. SA 2021, se kop.
Gids om onderwysstudente in Afrikaans by te staan
Die boek lewer ʼn bydrae tot die bespreking van toepaslike temas en vakterminologie in Afrikaanse onderwys.
Wilde diere gered ná maande se mishandeling
“Niks het die gesoute en ervare inspekteurs voorberei op wat hulle sou sien nie.”
ToekomsVenster: Mag die vlam van herlewing hoog brand
Mag dieselfde vlam ook hier by ons aangesteek word.
Formule E kan gerus weer ʼn Kaapse draai maak
Ja, dit is makliker om die aksie op jou rusbank voor die televisie te volg, maar daar is min dinge so opwindend as om eerstehands die spoed, skreeuende bande en adrenalien langs die baan te ervaar.
Geliefde dokter dood gevind
Die polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat dr. Jaco Putter se liggaam in sy huis in Pretoria aangetref is.
Leerder slaan assistent tot in hospitaal
Die leerder van ʼn skool in Florida in die VSA was glo vies omdat die onderwysassistent sy Nintendo-speletjiestoestel in die klas afgevat het.
Ramaphosa kry bloedneus in hoogste hof
“Ramaphosa is nou grondwetlik en polities diep in die moeilikheid.”
Luister: Joe Niemand volg paaie waarop die Here hom lei
“Die Here is getrou. Hy het my nog nooit in die steek gelaat nie. As ek weet ek is besig met dit wat hy vir my gegee het om te doen, dan is daar nie ʼn ding op die aarde wat onmoontlik is nie.”
Rooibosteeboere neem beheer van eie sake
ʼn Groot uitdaging is die wisselvalligheid in die bedryf en die pryse wat dramaties wissel.
Mabuza bedank as LP
Pres. Cyril Ramaphosa het sy adjunk geloof vir sy ‘uitsonderlike diens’ oor die afgelope paar jaar.
Hier is die wenners van selfhelpjoernaal
Vier gelukkige Maroela Media-lesers het elkeen ’n eksemplaar van Talana Vuren-Kuhn se selfhelpjoernaal, “28 dae na selfliefde”, gewen.
‘Plaas moratorium op doodstraf,’ vra SA
“Suid-Afrika ondersteun en moedig wêreldwye neigings aan om die doodstraf te beëindig.”
Ramaphosa ‘teleurgesteld’ in De Ruyter
Pres. Cyril Ramaphosa sê De Ruyter moes die land se wetstoepassingsowerhede genader het met inligting oor beweerde korrupsie, want dié is “onafhanklik” en “betroubaar”.
JJ Peters vir psigiatriese waarneming gestuur
Peters is nou al 12 maande agter tralies nadat sy ouma dood in haar huis aangetref is.