Geniet hierdie gereg as bykos of op ’n geroosterde broodjie.
Alles vir Woensdag 1 Maart 2023
Markram vier terugkeer met honderdtal
Aiden Markram het ʼn uitstekende honderdtal teen die Wes-Indiese Eilande geslaan, maar Temba Bavuma is vir ʼn nulletjie in sy eerste beurt as toetskaptein uitgehaal.
Polisievoertuig nagemaak om trokke glo te kaap
ʼn Verdagte is intussen in hegtenis geneem, asook nog ʼn persoon wat die polisie probeer omkoop het om die verdagte vry te laat.
Wees stil en weet
Kan ons werklik ‘weet’ dat daar ʼn oplossing is vir die aarde se noodkreet en hoe om dit op te los? Bewuste leiers gee ʼn belangrike riglyn, deur hul eie groei na groter bewustheid, gekoppel aan hul gereelde beoefening van stilte.
29 dood ná treine in Griekeland bots
Griekse medialede het reeds die ongeluk bestempel as die “ergste treinongeluk wat Griekeland nog gesien het”.
Rampregulasies skep ‘onsekerheid en wantroue’
“Dit blyk dat die samestelling van hierdie regulasies lukraak gedoen is om mense te paai.”
Mosie van wantroue kom teen nuwe Pta-burgemeester
Die veelpartykoalisie sê hy is teleurgesteld dat dr. Murunwa Makwarela van Cope aangewys is en beplan stappe teen hom en diegene wat hom ondersteun het.
Oudskoolhof aangekla van aanranding van kleuter
“Sy was veronderstel om vir ons kind ʼn plek te bied waar hy veilig voel.”
Gedagte vir die dag: ’n Uitstekende voorbeeld
Dit is deur God alleen dat julle nou aan Christus Jesus behoort. Dit is deur Hom dat Jesus vir ons die wysheid van God geword het, die Een deur wie God ons vrygespreek en vir Homself geheilig en vrygekoop het. Soos die Skrif dit stel: “Die persoon wat graag wil spog, mag net spog oor wat die Here vir hom gedoen het.” (1 Korintiërs 1:30-31)