Kagiso Rabada het intussen ook van Kraigg Brathwaite (die Wes-Indiese kaptein) op SuperSportpark ontslae geraak.
Alles vir Woensdag 1 Maart 2023
Britse aktrise maak Kaapse draai vir plaaslike reeks
“Ek is opgewonde om in Kaapstad te wees en hierdie mooi, aangrypende reeks te begin skiet. Suid-Afrika het so baie om aan ’n internasionale gehoor te bied.”
Video: Perd weke later uit puin in Turkye gered
Die feit dat die perd 21 dae lank sonder kos of water oorleef het, word as ’n wonderwerk beskou.
RSG se Amore groet ná 20 jaar
“Ek het soveel geleer en beleef, dit was die perfekte leerskool vir my op alle vlakke. Dankie, dankie!”
‘Geen geld’ vir belastingverligting op sekerheidsuitgawes
“Indien ek my sin gehad het, het ek die geld gegee,” sê min. Enoch Godongwana.
Maksimum loon, ‘minimum skade.’
Hy sê hy sukkel die meeste met sy arbeiders wat die minste geld, oftewel minimum lone, kry.
Blitsbokke in taai Vancouver-groep
Die Suid-Afrikaners sal nie té lank kan tob oor die fiasko in Los Angeles nie; die volgende toernooi in Kanada begin reeds Vrydag.
Koop en verkoop gebruikte motors veilig, maklik
Dié aanlyn voertuigplatform maak die koop van ʼn nuwe of gebruikte motor makliker en veiliger as ooit tevore.
Foto’s: Slagoffers van seeramp weer herdenk
Meer as 100 passasiers het op vyf bote na ʼn aandoenlike seremonie geluister, op die plek in die see waar die skip se passasiers destyds uit hul kajuite na die oorstroomde skipdek gehaas is.
VSA waarsku sy burgers oor krag, veiligheid in SA
Dr. Naledi Pandor bestempel die VSA se waarskuwing as “vreemd”.
Wiele2Wiele ry met opgeknapte Hyundai Palisade
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Hyundai se vlagskip Palisade wat ‘n opkikkering ondergaan het. Hulle het ook vir jou die perfekte oplossing as jy ’n gesinsvoertuig soek en terselfdertyd ’n onderneming wil bedryf – Hyundai se Staria Multicab.
Rooftogte neem toe namate misdadigers voordeel trek uit Suid-Afrika se kragonderbrekings
Uiteraard kan die polisie nie snags tydens kragonderbrekings bevredigend patrolleer nie.
Kuns in gemeenskap
Die doel van hierdie opstel is om die saak te stel dat kulturele uitnemendheid in die Westerse beskawing in vele gevalle gestagneer het en in sekere gevalle regresseer het.
Gedig: Sms uit die hemel
Jonine von Wielligh skryf in die gedig, “Sms uit die hemel”: “Ouma, stuur vir my ʼn boodskap uit die hemel dat dit goed gaan met jou daar.”
Postbank net nog ʼn ‘voertrog’ vir ANC-kaders
Die parlement het Dinsdag die Wysigingswetsontwerp op die Postbank aanvaar.
Machac laat Djokovic sweet in Dubai
Die wêreld se voorste speler het egter steeds sy 18de wedstryd op ʼn streep gewen.
Dokumentêr oor Stella-moorde eersdaags op die kassie
Die vervaardigers van die treffer dokumentêre reeks, “Devilsdorp”, is terug met nóg ’n dokumentêr wat beloof om kykers te boei.
Buurtspanlid gemartel ‘omdat hy vir AfriForum werk’
Pieter Grobler (22) is geslaan, met ʼn skerp voorwerp in die gesig gesteek, met sigaretstompies gebrand en “ʼn voorwerp” is in sy keel afgedruk.
Ekonomie Minuut: Hoe om sin te maak van die werkloosheidsyfers
Die werkloosheidskoers het effens afgeneem in die vierde kwartaal van verlede jaar. Hoe maak ons daarvan sin?
Skokterugkeer van geliefde sepiekarakter
“Dis nooit windstil in Suidooster nie, maar daar is ’n orkaan van drama in die komende maande op pad, en dinge gaan plofbaar raak.”