Ekonomie Minuut: Hoe om sin te maak van die werkloosheidsyfers

Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die arbeidsmagopname vir die vierde kwartaal van verlede jaar bekend gemaak. Die werkloosheidskoers het effens afgeneem. Hoe maak ons daarvan sin?

  • Die Ekonomie Minuut word saamgestel deur prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Luister daagliks na die Minuut vir die belangrikste ekonomiese nuus en kommentaar. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.