Charles Leclerc en Carlos Sainz is eerste en tweede ná ’n nagmerrie-wedren vir Red Bull.
Lees meerAlles vir Sondag 20 Maart 2022
Gholf: Norris bo ná Burmester uitsak
Boonop het sy bankbalans met R3,8 miljoen gegroei.
Boer sterf tydens Delmas-plaasaanval
Gustav Rappard is Sondagoggend dood tydens ‘n plaasaanval in Delmas, Mpumalanga. .
Koppe stamp allermins ’n grap
Saget se dood, asook die viering van Wêreldbewustheidsdag vir Kopbeserings op 20 Maart, laat die kollig opnuut op dié noemenswaardige oorsaak van sterftes en gestremdheid wêreldwyd val.
Hof steek stokkie voor Amazon se Kaapstad-kantoor
Die Kaapstadse hooggeregshof het Sondag konstruksiewerk opgeskort vir Amazon Afrika se hoofkantoor.
Pienk Proteas maak sake gelykop
Die Protea-snelboulers het die weg vir Quinton de Kock en Kyle Verreynne gebaan om die tweede eendagwedstryd teen Bangladesj op ’n drafstap te wen.
Stormers baljaar onder Kaapse son
Die Kapenaars het ses drieë teen Cardiff gedruk om nóg ’n onoorwonne naweek vir Suid-Afrikaanse spanne op ’n hoë noot af te sluit.
Ons sal RSG-inkorting oorleef – met nuus wat inspireer
Trouens, Afrikaanse nuus en aktualiteit is juis lankal nie meer die alleenverantwoordelikheid van die SAUK se Afrikaanse radiostasie nie. Ons kry dit op verskeie plekke.
OB se skorsing ‘nodig, dringend’
“Die proses is noodsaaklik en dringend, gegewe die verskeie negatiewe uitsprake teen die openbare beskermer.”
Databreuk by kredietburo: Beleggers en polishouers gewaarsku
Daar is ʼn groot moontlikheid dat die gekompromitteerde inligting persoonlike besonderhede insluit van Suid-Afrikaanse polishouers en beleggers.
Skilpaaie van vragmotor gered
Skilpaaie, wat onwettig vervoer is, is vandeesweek van ʼn vragmotor in Kwaggafontein, Bloemfontein, gered.
MotoGP: Jonger broer Darryn daag Brad Binder uit
Intussen was Marc Marquez tydens die finale opwarmingsessie in ʼn ernstige ongeluk betrokke (teen 180 km/h) toe hy geval en hoog oor sy motorfiets getuimel het.
Brandstofdief sit lank
Vier persone is gevonnis nadat hulle in Julie 2020 met die ru-olie-pyplyn gepeuter het.
Koue voete, vuurwarm styl
Moenie laat koue voete jou onderkry nie! Kies vuurwarm styl met ʼn paar Maroela-vellies!
Tiener met pistool by skool betrap
ʼn 14-jarige tiener is by ʼn hoërskool in Woodstock in Kaapstad betrap met ʼn 9 mm-pistool in sy besit.
Luister: Weskus-ervaring in bekroonde sjef se Duinhuis
“Die bekoring van ‘Langtafel op die Duin’ was nog altyd dat vreemdelinge by ʼn tafel ontmoet, heerlike kos en ʼn glas wyn saam geniet en as vriende daar weggaan.”
Internasionale oorsig: Oorlog gaan globale ekonomie nog ernstig raak
Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het die afgelope week gewaarsku dat die oorlog in Oekraïne, gepaardgaande met streng Westerse sanksies teen Rusland, ʼn groot terugslag vir die globale ekonomie oor die volgende maande gaan inhou.
Wêreldbeker vir vroue: Hoekom sukkel Lee en Du Preez?
As hulle betyds hul peil herwin, is daar geen rede waarom die Proteas nie die Wêreldbeker kan wen nie.
Omkeerstrategie vir Poskantoor ʼn pad na nêrens
“Die omkeerstrategie van die Suid-Afrikaanse Poskantoor om die organisasie te herposisioneer as ‘die Poskantoor van die Toekoms’ is ʼn hopelose pad na nêrens.”
Voedselsekerheid in SA te midde van konflik
“Daar is nie enige rede tot kommer dat die land tekorte sal beleef nie.”