Ierland het Rassie Erasmus se 50ste verjaardag bederf toe hulle die Springbokke met drie punte in Dublin getroef het.
Lees meerAlles vir Saterdag 5 November 2022
Hier is 5 diabetesvriendelike geregte
Om die eerste naweek van Diabetesbewusmakingsmaand, wat in November gevier word, af te skop, het Maroela Media ʼn opsomming van vyf heerlike diabetesvriendelike resepte gemaak.
Toweragtige Turkye: Top-8 reiservarings in Kappadosië
In hierdie reeks van vyf rubrieke vertel Carina Stander van die reisplan wat sy en haar man Gerrit saamgestel het vir een van die mees fassinerende lande op aarde. Hier is hulle gesin se agt storieboekervaringe in Kappadosië
Shosholoza Meyl gaan honderde treinwaens skrap
Die langafstandtreindiens tussen Gauteng en die Wes-Kaap is sedert 2020 buite werking, onder meer weens gebrekkige infrastruktuur.
Pastel of helderkleurig? Help kies!
Die publiek word genooi om te stem vir hul gunstelingkleurskema vir die strandhutte by St. James-strand naby Muizenberg.
Green bly in vyfde rat, selfs ná uittrede
’n Paar motors in Alan Green se spoggerige versameling gaan op 3 Desember in Johannesburg opgeveil word.
Vrou sterk goed aan ná kameelperdaanval
Nicole Panos is reeds uit die intensiewesorgeenheid geskuif.
Nog geen betaling van Tongaat Hulett aan kommersiële boere
Daar is ook steeds vrae oor Tongaat Hulett se vermoë om betyds betalings van meer as R345 miljoen te maak aan die einde van November vir die meer as 570 000 ton suikerriet wat in Oktober gelewer is.
Spook van 2017 maak Bokke nie meer skrik
“Hierdie is ʼn nuwe span en ons wil voortbou op dit wat ons vanjaar vermag het.”
Só lyk toekoms van Afrikaans
ʼn Verslag oor die algemene demografie van Afrikaans is Vrydag bekendgestel.
Fidji wag vir Blitse in kwarteindstryd
Ondanks twee nederlae het die Blitsbokke steeds vir die beker-uitspeelwedstryde in Hongkong gekwalifiseer.
Luister: Kleurryke Afrikaans die hart van RSG
“Hoewel ons almal van mekaar verskil is daar iets wat ons almal saambind, en dit is Afrikaans.”
Video: Pasop vir nuwe hoofwegpatrollie in Kaapstad
Voertuie in die eenheid word toegerus met paneelbordkameras en outomatiese nommerplaatherkenning (ANPR)-tegnologie.
Skrap van e-tol net ‘leë beloftes’
“Ons sal premier Lesufi bly pols vir antwoorde en ons sal nie rus totdat e-tol finaal geskrap is nie – op ʼn regverdige manier wat nie enige bykomende las vir die inwoners van Gauteng sal veroorsaak nie.”
Dreigende staking in staatsdiens ‘sal krisis vererger’
Die vakbonde verteenwoordig gesamentlik meer as 800 000 staatsdienswerkers.
Klasaksie dreig soos Twitter-werkers kennis kry
Twitter het Vrydag die helfte van sy 7 500 personeel afgelê tydens nuwe eienaar Elon Musk se ingryping by dié maatskappy.
Video: ‘Hoopvolle toekoms’ wink vir ‘Die Kontrak’-wenner
“Ek kan nie beskryf wat dit vir my familie beteken nie.”
Saoediërs moet opdok oor gesteelde plante in Wes-Kaap
“Die stroop van plante vorm deel van ʼn ingewikkelde internasionale web van sindikate wat toegewyd is tot die diefstal van ons nasionale erfenis.”
Inheemse Amasonegroep bevry toeriste
Die toeriste is vir ongeveer 28 uur lank op ‘n boot gyselaar gehou.
Vrou se liggaam by PE in see gevind
ʼn Gesin wat op die strand gestap het, het die liggaam in die water by Cape Recife opgemerk.