Die sogenaamde Doomsday Clock, ʼn metafoor van hoe naby die mensdom aan wêreldkatastrofe is, skuif al hoe nader aan middernag.
Lees meerAlles vir Dinsdag 24 Januarie 2023
Nóg Johannesburgers se krag afgesny
Drie kliënte wat saam byna R26 miljoen skuld, is Dinsdag geteiken.
Oscars 2023: Voorloper-fliek kry 11 benoemings
Die Academy het Maandag die benoemings vir die 95ste jaarlikse rolprenttoekennings bekend gemaak.
Stroper val natuurbewaarder aan
Ses verdagtes is in hegtenis geneem in verband met perlemoenstropery.
Versoek dat Eskom landbou ʼn noodsaaklike diens verklaar
“Baie van ons dorpe in die Vrystaat sit reeds sonder water as gevolg van beurtkrag en ons kan nie bekostig dat mense ook sonder kos sit nie.”
‘Gepaste vonnis’ vir stiefpa wat 12-jarige verkrag
In haar slagofferimpakverslag het die meisie aan die hof gesê sy kan nie meer enige man vertrou nie, haar punte by die skool het verswak, en sy het gereeld terugflitse van die voorvalle.
Dié polsende, vrolike skakering is die kleur van die jaar
Die kleur van 2023 is…
SA speel diplomatieke dobbelspel met Rusland
Suid-Afrika wil enersyds sy histories-ideologiese bande met Rusland behou, terwyl daar steeds baie gevestigde belange in ons betrekkinge met Westerse lande is.
ToekomsVenster: Beloftes maak skuld
Beloftes word geleef, daagliks, totdat dit in vervulling tree.
Onderwys – ʼn langtermynbelegging in die mensdom
Die vyfde Internasionale Onderwysdag, met die tema om in mense te belê en om onderwys en opvoeding te prioritiseer, word vandag op 24 Januarie 2023 gevier.
Vrou verdwyn by Kampsbaai
ʼn Strandhanddoek, ʼn rok, ʼn sak met persoonlike besittings en ʼn hoed wat vermoedelik aan die vrou behoort, is op die strand gekry.
Regstreekse gesprek: Is ʼn matrieksertifikaat nog iets werd?
Regstreekse gesprek: Hoe lyk die gehalte van kennis wat hierdie leerders tydens hul skoolloopbaan opgedoen het en is Suid-Afrika se matrieksertifikaat nog iets werd? Maroela Media gesels met kenners oor die onderwerp.
Beurtkrag: AfriForum het ʼn plan
Projek AfriEnergie is Dinsdag bekend gestel.
Lewis praat oor ‘traumatiese’ skooljare
Volgens die F1-ster het medeleerders hom glo met piesangs bestook en name toegesnou.
Verdagte vas ná matriek se skietdood
Wakeel Dreyer is verlede week, enkele ure voordat hy sy matriekuitslae sou kry, buite ʼn winkel in Eastridge, Mitchells Plain, doodgeskiet.
Veels te min vervolg vir mensehandel in SA – studie
“Verslae van die burgerlike samelewing en bewyse in verskeie suksesvolle vervolgings bevestig traak-my-nieagtigheid, korrupsie en aandadigheid van wetstoepassers,” het ʼn nuwe studie bevind.
Pa verdrink in vakansieoord se swembad
“Die geregtelike doodsondersoek moet meer duidelikheid oor die voorval gee.”
Nog ’n kind in die Paarl vermoor
“Ek kan nie glo my kind is weg nie. Ek het twee familielede verloor – dit breek my hart.”
Heuwels, Appel klim Top-20-leer tot bo
Die liedjie is aanvanklik halfpad geskryf deur Die Heuwels Fantasties, waarna dit vir Appel aangestuur is om die storie klaar te maak.
Stappers van verskeie bergreekse gered
Wildernis-soek-en-redding (WSAR) se spanne het in Januarie reeds op 33 voorvalle gereageer, wat aansienlik meer is as vorige jare.