Volgens ʼn peiling spandeer Suid-Afrikaners deesdae baie meer aan snoepgoed.
Lees meerAlles vir Vrydag 12 November 2021
Groot uitbreking van masels in Afghanistan
Die organisasie waarsku dringende ingryping is nodig om talle verdere sterftes te voorkom.
Agt dood, 20 word vermis ná kano in twee skeur
Minstens agt mense het verdrink en 20 word vermis ná hul motorgedrewe kano in twee geskeur het op Kivumeer in die Demokratiese Republiek van die Kongo,
MRK genader oor watertekorte in Somerset-Oos
Somerset-Oos in die Oos-Kaap is al 23 dae sonder water.
ToekomsVenster: Daar is soveel meer
Om vir God te lewe vervul en gee betekenis.
Pa gevonnis oor dogter se verkragting
Die staat het herhaaldelik daarop gewys dat daar nie enige rede is om af te wyk van die minimum vonnisoplegging nie.
Spar se ‘Carols by Candlelight’ wéér aanlyn
Ná die sukses van verlede jaar se regstreekse aanlyn konsert het die organiseerders besluit om dit vanjaar weer in dié formaat aan te bied.
Trekroetetuin se erfenis blom
“Susanna Smit se storie is inspirerend en dit is wat ons doen hier by die monument, ons gee ʼn boodskap van hoop.”
Oorvloed sonkrag magteloos teen beurtkrag
“Hernubare energieverskaffers soos wind- en sonplase lewer inderwaarheid al sedert 2014 krag aan die sentrale netwerk, maar dit raak baie ingewikkeld wanneer beurtkrag inskop.”
Regering het ‘min planne’ vir brose ekonomie
ʼn Nuwe krisis, soos nog ʼn groot inperkingstyd, gaan Suid-Afrika in diep moeilikheid laat beland as ʼn permanente vorm van toelaag in werking gestel word.
Kan sonplase daglig-beurtkrag voorkom? – VS Landbou
“Vir ’n land met oorvloedige sonlig en onafhanklike kragprodusente (IPP’s) wat toustaan om son- en windenergie aan die netwerk te verskaf, is dit net onverstaanbaar dat hierdie latente krag nie in die netwerk benut kan word nie.”
Nathan Greyling: Trokdrywer op waarskuwing vrygelaat
Die 60-jarige vragmotorbestuurder moet weer in Februarie in die hof verskyn.
Boek: Tweede omnibus Israel-verhale gebundel
Meer as 55 000 eksemplare van Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks is al verkoop.
Moeilikheid broei reeds in DA se KZN-raad
Die geskorste munisipale bestuurder van die uMngeni-munisipaliteit wou die inlywing van die nuwe DA-burgemeester lei, wat die sitting ongeldig sou maak.
Gedig: Al sou
“Al het die jare ons uitoorlê
sal ek jou heel my lewe lank bly liefhê.” Lees hier George Weideman se liefdesgedig, “Al sou”.
Fiksheidsroetines só tydens pandemie versteur
“Om kreatief te raak met dinge by die huis was pret, maar ek mis dit nie regtig noudat ek weer behoorlike oefengeriewe kan gebruik nie.”
Familie rou ná jong bestuurder vrou doodry
Michelle De Clerck se jongste suster vertel dat sy op die toneel gestaan en gewonder het hoe hulle deur hierdie verskriklike ding gaan kom.
Video: FW se laaste woorde aan SA
“In my hart het ek geweet dat apartheid verkeerd is.”
Proteas te sterk vir Malawi
Die Suid-Afrikaners is tans nog onoorwonne in die Afrikabekertoernooi nadat hulle ook vroeër met Zimbabwe, Kenia en Tanzanië klaargespeel het.
Peugeot se bakkie-erfenis herleef
Met die bekendstelling van die splinternuwe Landtrek is Peugeot gereed om weer sy stempel in die ligtehandelsvoertuig-segment af te druk.