“Ons sal graag ondersteuning wil bied aan die regering van Zimbabwe, om seker te maak dat hulle stabiliteit kan verskaf en gemoedere so vreedsaam as moontlik kan kalmeer. Ek is nie seker of dit finansieel of op enige ander manier sal wees nie.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 22 Januarie 2019
Bosasa: Halfmiljard se tender vir tronkheinings
Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa, het Dinsdag besonderhede verskaf oor die verhouding tussen Bosasa en die departement van korrektiewe dienste wat daartoe gelei het dat tenders toegeken is sonder behoorlike prosesse.
Oscar-benoemings: Hier is die volledige lys
Benoemings vir die 91ste Academy Awards is Dinsdagoggend vroeg aangekondig.
Staatsaanklaer getuig oor Jiba, Mrwebi
Chris Macadam, staatsaanklaer van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), het Dinsdag getuig oor die geskorste topadvokaat Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi se bekwaamheid om die amp te beklee.
OBK-ondersoek hoor oor skorsings, bedankings
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se uitvoerende hoof van menslike hulpbronne, Chris Pholwane, het Dinsdag aan die span wat bewerings van ongerymdhede ondersoek, gesê hy is opdrag gegee om Fidelis Madavo, uitvoerende hoof van genoteerde beleggings, te skors.
70-jarige in sy bed doodgeskiet
Die polisie in die Oos-Kaap stel ondersoek in ná ʼn 70-jarige man in sy huis in Seafield doodgeskiet is.
ToekomsVenster: Jesus word gedoop
Het jou hart al geskeur oor die prys wat jou ongeregtigheid die Seun gekos het?
Pretoria-vrou rasend oor vermiste mantelapie
“Mense het nie ’n idee hoeveel werk en aandag so ’n apie verg nie. Iemand kan haar nie bloot net hou nie.”
Ontwikkelaars betrap dat hulle glo by stadsraad steel
Tydens ʼn soortgelyke optrede verlede week het die burgemeester gesê die stadsraad het bevind die raad het ʼn verlies aan inkomste van amper R9 miljoen gely weens die drie ontwikkelaars se onwettige verbindings.
Chaos buite Bloemhof-polisiestasie oor inhegtenisneming
Gemeenskapslede brand buitebande en bestook voertuie met klippe buite die polisiestasie in Bloemhof, Noordwes.
Padtoets: Suzuki Jimny – kleinste pakkie met grootste gif
Ja, ek weet ook nie hoe dit moontlik is nie – maar nou ja, hulle het dit reg gekry, skryf Brendon Staniforth oor die nuwe Suzuki Jimny.
Treindienste hervat ná Mountain View-ramp
Pendelaars het steen en been gekla vandat die treindiens deur die ongeluk ontwrig is.
Laaste kans om te registreer vir kiesstryd
Kiesers kry Saterdag en Sondag vir oulaas kans om vir die naderende algemene verkiesing te registreer.
Ronaldo spring tronkstraf vry
Skatryk Cristiano Ronaldo spring tronkstraf vir belastingontduiking vry maar kry groot boete.
‘Mokonyane moet die trekpas kry’
“Sy is ’n onverdedigbare skande en verleentheid.”
Inderdaad tevergeefs sonder die Here
Ons benadering by AfriForum is dus om ons aksies en standpunte op Christelike beginsels te skoei, maar om nie die rol van die kerk te betree nie. Ons streef daarna om ons Christelike beginsels uit te leef in die besluite wat ons neem en die aksies wat ons uitvoer en om in ons persoonlike hoedanighede betrokke te wees waar ons kan.
Lesersbrief: Sonder die Here – alles tevergeefs!
Hoewel ek dus grotendeels met die inhoud van jou toespraak geen fout vind nie, het ek wel beswaar oor dit wat nié daar staan nie.
Mathys Roets breek albei sy bene
“Toe ek daardie aand by die huis kom, het ek gesien daar is groot fout, en dit is tóé eers dat ek hospitaal toe gaan en die dokter bevestig dat ek albei my bene gebreek het.”
Die wêreld in foto’s – 22 Januarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Agentskap glo SA ekonomie kan herstel
Suid-Afrika het oor die naweek ʼn dubbele dosis goeie nuus gekry. Ontleders meen dit kan dalk ʼn ommekeer in die land se ekonomiese vooruitsigte teweegbring.