Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, het in haar reaksie haar kommer uitgespreek oor die toename van geweld in die streek die afgelope week.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Saoedi-Arabië"
Is Saoedi-Arabië die volgende kernwapenstaat?
Daar is veral drie prominente lesse vir die toekoms van die internasionale politiek wat duidelik sigbaar word.
VSA stuur troepe na Midde-Ooste ná Saoedi-aanval
Die VSA sal bykomende soldate na die Midde-Ooste stuur ná ʼn reeks hommeltuig-aanvalle op Saoedi-Arabië se Abqaiq-olieraffinadery.
Wêreldekonomie dalk eendag gespeen van Saoedi-Arabië se olie
Saoedi-Arabië het wel aangekondig dat die skade so spoedig moontlik en met internasionale hulp herstel sal word, maar elke dag van verlore produksie kos die land baie geld en het ’n impak op die wêreldekonomie.
Saoedi-aanval sal brandstofpryse sleg tref
Die AA het verder opgemerk dat Suid-Afrika se groot afhanklikheid van petroleuminvoere kommerwekkend is.
Saoedi-aanval: Oliepryse styg skerp; VSA blameer Iran
Die prys van ruolie het Maandagoggend die hoogte ingeskiet na die naweek se aanval op Saoedi-Arabië se olie-aanlegte.
Agentskap glo SA ekonomie kan herstel
Suid-Afrika het oor die naweek ʼn dubbele dosis goeie nuus gekry. Ontleders meen dit kan dalk ʼn ommekeer in die land se ekonomiese vooruitsigte teweegbring.
Weste moet optrede van Saoedi’s in Jemen veroordeel
Dit is hoogtyd dat Amerika en ander Westerse lande hard en duidelik die optrede van Saoedi-Arabië in Jemen veroordeel.
Die impak van Khashoggi se moord op politiek bekyk
Die internasionale politiek in en rondom die Midde-Ooste is al dekades lank omgekrap. Maar dis pas verder omgewoel deur die moord op ’n Saoediese joernalis, Jamal Khashoggi.
Verbod op fliekteaters ná 35 jaar in Saoedi-Arabië opgehef
Saoedi-Arabiërs kon die afgelope naweek vir die eerste keer in 35 jaar ʼn rolprent in ʼn fliekteater kyk nadat ʼn dekades lange verbod op fliekteaters en kommersiële rolprente opgehef is.
Saoedi’s kan ná 35 jaar weer fliek
ʼn 35-jaar lange verbod op flieks in Saoedi-Arabië is opgehef.
Jemen: Oudpresident Saleh vermoor
Een beslissende figuur op Jemen se skaakbord is nou gevat en die einde van die konflik is nie in sig nie.
Wat op aarde gaan in Saoedi-Arabië aan?
Die jong kroonprins Mohammed bin Salman het reeds in drie maande meer gedoen om die konserwatiewe Saoedi’s se hok dramaties te skud as in meer as 80 jaar wat die Saoediese koningshuis dié olieryke koninkryk beheer.
Saoedi-Arabië in die kollig
Gebeure die afgelope tyd in Saoedi-Arabië het hernieude vrae laat ontstaan oor die rol wat dié magtige en olieryk koninkryk in die Midde-Ooste in die toekoms kan en wil speel.