Die Springbokke het vandag in Kaapstad gedoen wat Terminator in die bioskoop beloof het: Hulle is terug en die reeks kan volgende week gewen word.
Lees meerAlles vir Saterdag 31 Julie 2021
Curriebeker: Griekwas skok Haaie in Durban
In een stadium het Griekwas vir sowat sewe minute lank in die tweede helfte met net 12 spelers klaargekom.
Internasionale oorsig: Biden besig om fisiek en polities te kwyn
Biden het aanvanklik, nadat hy in Januarie ingehuldig is, ʼn wittebroodtydperk beleef met meer as die helfte van Amerikaners wat positief oor sy presidentskap was.
Foto’s: Dokters in Saoedi skei saamgegroeide tweeling
Die baba is gedurende ’n operasie van sewe uur en 45 minute van haar parasitiese tweeling geskei.
Wes-Kaapse premier ingeënt
Alan Winde meen hy wil van voor lei en aan Kapenaars wys daar is geen rede om bang te wees vir die entstof teen Covid-19 nie.
Olimpiese Spele: SA naellopers blitsig uit blokke
Die agtste dag van die Olimpiese Spele in Tokio het aan die wêreld se voorste naellopers behoort.
Byna 250 renosters binne ses maande gestroop
Die jongste getalle rakende renosterstropery is Saterdag op Wêreldveldwagterdag bekend gemaak.
Pretoriase radiostasies maak skoonskip met dié toekennings
Die wenners van die gesogte Radio-toekennings is Vrydag bekend gemaak.
SA rekordhouer troef binnekort Paralimpiese Spele
“ʼn Mens moet jou drome najaag. Ek sien daarna uit om Suid-Afrika te verteenwoordig en my beste te gee.”
Dié slimkop jongste doktor in regte by NWU
Dr. Nicolene Steyn (26) mik om vóór 30 ’n proffie te wees.
Voorsitter van Toyota SA sterf
Dr. Johan van Zyl, voorsitter van Toyota Suid-Afrika, is Vrydagaand oorlede.
‘Werkers g’n gedwing om Afrikaans te praat’ – Huis Herfsblaar
“Hierdie bewering en ander soortgelyke bewerings is van alle waarheid ontbloot,” sê die bestuur van Huis Herfsblaar.
André Schwartz ‘dankbaar’ vir asem ná Covid-stryd
“Toe ons in Maart konserte kon hou, het ek getoer en gesing en dit is ongelooflik hoe ʼn mens krag kry wanneer jy dit doen waarvoor jy lief is.”
4 sterf in botsing naby Northam
Die oorledenes is almal op slag dood.
Brandstof volgende week duurder
Die departement van energie het die brandstofprys vir Augustus bekendgemaak.
Simone Biles onttrek aan nog items
Die Nigeriese naelloper Blessing Okagbare is intussen voorlopig geskors nadat sy ’n dwelmtoets gedruip het.
Brawe apteker skep hoop in KZN
Tydens die onlangse onluste in KwaZulu-Natal het Pauline Randles voorraad uit haar eie apteek gesmokkel en pasiënte in haar sitkamer gehelp.
Ondersoek na bloed in gastehuis eers gestaak
“Die ondersoek sal tydelik gesluit word terwyl die ondersoek na die moord in die Vrystaat sal voortgaan.”
Curriebeker: Blou Bulle gee WP taai dwarsklap
Wat kommerwekkend vir die WP is, is dat hulle (17 punte) vyfde van agt spanne op die puntelys is agter die Bulle, Haaie, Pumas en Griekwas.
‘Swartkoppie’ nou massiewe kankergewas
“Die gewas was onlangs nog so groot soos ’n R5-stuk, maar het nou al oor die helfte van sy gesig versprei.”