Die seuntjie het alleen buite gespeel toe die hond glo oor ʼn heining gespring het.
Lees meerAlles vir Sondag 13 November 2022
Reënboog as verbondsteken
“Deur in Christus te glo deel ʼn mens in die geestelike seëninge van die verbonde.”
Leandra-busramp met hartseer én dankbaarheid gedenk
Tien skoolkinders en hul busbestuurder is 70 jaar gelede in die ongeluk dood.
All Blacks breek Skotte se harte
Dit was so hittete of die doedelsak-weergawe van Danie Botha se ‘Wenners’-treffer het oor Murrayfield se luidsprekers weergalm.
Kommer oor betogings wat matriekeindeksamen ontwrig
Umalusi sê die raad is eweneens bekommerd oor die bewerings van problematiese vrae in die tweede wiskunde vraestel wat onlangs deur matrieks geskryf is.
Reën rig groot skade in Gauteng aan
Damme regoor die land het ʼn groot invloei van water in ʼn kort typerk gehad en damvlakke styg tans nog steeds.
‘Hierdie een maak seer’ – Nienaber
Die Springbok-afrigter is tevrede met die veggees en deursettingsvermoë wat sy span teen die Fransmanne gewys het.
Talle glo deur motorhandelaar bedrieg
“Baie van ons sit met voertuie wat by Pinetown Cars ingeruil is, maar wat nooit deur dié motorhandelaar by die bank afgelos of in ons name geregistreer is nie.”
Jos-laaik, Engeland!
Jos Buttler se spelers het vandag die geskiedenisboeke in Melbourne herskryf. Hulle is nou die eerste span nóg om gelyktydig met die eendag- én T20-silwerware in hul vertoonkas te kan spog.
Kommer oor ongelukke met vragmotors
Altesaam 15 mense is Vrydag en Saterdag in twee afsonderlike botsings met vragmotors dood.
Man in sy slaapkamer doodgeskiet
Die man, wat vroeër ʼn dubbele amputasie ondergaan het, het glo gelê en slaap toe gewapende mans hom oorval het.
Twee jaar in selle, minister moet nou opdok
Terwyl hy onregmatig aangehou is, het hy MIV opgedoen en is hy gedwing om tatoeëermerke te kry.
Al meer mense slagoffers van slenters op sosiale media
Voorvalle waarin voornemende kopers beroof of gekaap word, het veral in Tshwane toegeneem.
Honderde ruk op teen geslagsgebaseerde geweld
Die Zoeloekoning, Misuzulu Zulu Zwelithini, het die betoging in Durban gelei.
Voorlopers by Sun City blaas in mekaar se nekke
Die Suid-Afrikaanse gholfspeler Branden Grace weet wat dit verg om Afrika se sogenaamde Major agter jou naam te skryf.
Werk in buiteland ook ’n groeiproses
Almal ken iemand wat, tydelik of permanent, oor die landsgrense heen vlieg om hul drome vlerke te gee. Carel en Veronica Oberholzer het in hulle middeljare dié avontuur aangepak en hulle het met Elize Perrin oor die avontuur gesels.
Basta met katterigheid! Hier ondersteun sakevroue mekaar
“Daar word gesê dat krag in getalle lê en ek hoop ons is kragtige bewyse daarvan dat vroue nie teen mekaar hoef mee te ding om suksesvol te wees nie.”
Man gee homself oor ná moord op paramedikus
ʼn Bebloede panga is langs die vrou se liggaam aangetref.
Bokke laat Hane sweet vir oorwinning
Was ʼn geslaagde karaktertoets maar die bepalende faktor vir enige rugbywedstryd, dan sou die Springbokke ongetwyfeld gisteraand in Marseille as oorwinnaars van die veld gestap het. Helaas was dit hulle egter nie beskore nie.
Rouel Beukes gesels oor aftrede, ‘vol lewe’
Wanneer ʼn mens aan Rouel Beukes dink, is dit moeilik om nie sy dawerende basstem in jou gedagtes te laat weerklink nie.