Die Pretoriase hooggeregshof het Maandag beslis dat grootmaat waarnemingsaktiwiteite onder die Wet op die Onderskepping van Inligting en die Voorsiening van Kommunikasieverwante Inligting (Rica) onwettig en ongeldig is.
Lees meerAlles vir Maandag 16 September 2019
SANParke-werkers gaan vir een dag staak
SANParke het Maandag aangekondig dat van hul parke Vrydag gesluit sal wees weens ʼn beplande staking.
Pa sit lank ná kinders se moord
Nkosinathi Emmanuel Ndlela is Maandag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg gevonnis ná hy skuld beken het op aanklag dat hy sy twee kinders, onderskeidelik drie en agt jaar oud, verlede maand in Esikhaleni vermoor het.
Renosterstroper in Noordwes gevonnis
David Kgotlayakgosi is in die Ganyesa-streekhof in Noordwes tot 52 jaar tronkstraf gevonnis op vyf aanklagte, waaronder ʼn oortreding van die omgewingswet en betreding van grond met ʼn vuurwapen waar wild teenwoordig is.
Man gevonnis wat Eskom-kabels steel
ʼn 20-jarige man is in die Worcester-landdroshof gevonnis ná hy saam met drie ander persone elektrisiteitinfrastruktuur beskadig het.
Paramedici in PE aangeval, beroof
Nooddienspersoneel is Maandag in Port Elizabeth in die Oos-Kaap aangeval en beroof.
ToekomsVenster: As die son ondergaan
God verstaan. Hy is Immanuel. Die donker bedreig Hom nie. Selfs die donker is soos lig vir Hom.
SA se vinnigste vrou geskors ná sy positief toets
Nog ʼn opkikkerbom het in Suid-Afrikaanse sportkringe gebars nadat dit bekend geword het Carina Horn, Suid-Afrika se vinnigste vroue-atleet, positief getoets het vir ʼn verbode middel.
Weermag in Kaapstad se ontplooiing verleng
“Alhoewel dit nie ideaal is dat die weermag ontplooi word om die gewelddadige situasie onder beheer te bring nie, is dit duidelik dat polisiëring in duie gestort het.”
Voormalige HS Verwoerd loop deur onder vandale
“Hierdie daad sal ons egter nie afskrik van ons agenda om die onderwysstelsel te transformeer nie.”
Ontstoke werkers dreig om Luthuli-huis te takel
“Ons gaan Luthuli-huis vernietig volgende keer dat ons hierheen kom, omdat die ANC ons gefaal het.”
Man vas vir moord op onnie
Helga is die aand van 9 Junie in haar huis in Durbanville vermoor en haar man is ernstig in die voorval beseer.
Hof verwerp Ninow se weergawe
“Daar is ook geen redelike verduideliking gegee waarom die beskuldigde na die vrouebadkamer gegaan het, terwyl daar ʼn mansbadkamer is nie.”
Toekomsberaad: ‘Ons gaan bly, maar ons gaan nie stilbly nie’
Die Solidariteit Beweging het nuwe doelwitte daargestel om teen 2030 te bereik.
Varsity-netbalreeks: Voorlaaste kans om te oortuig
Daar is nog net twee rondes oor in vanjaar se Varsity-netbalreeks, maar dit is byna ʼn uitgemaakte saak dat Tuks, Maties, Kovsies en die NWU Pukke tot die uitspeelrondes sal deurdring.
Finaliste: Die snaaksste dierefoto’s
Van leeus wat lyk of hulle ʼn riel dans tot ʼn pikkewyn wat die branders ry en selfs robbe wat vriendelik wuif – vanjaar se finaliste in die Comedy Wildlife Photography-toekennings sal jou beslis laat glimlag.
Die wêreld in foto’s – 16 September 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Luister: Nicholis Louw: Van ‘Rock daai lyfie’ tot nou
“Ek weet nog nie wat ek gaan doen as ek eendag groot is nie, maar ek weier om groot te word.”
Plaaseienaar soek R30 miljoen maar Tshwane gee R90 miljoen
Die eienaar het sy plaas teen R30 miljoen aangebied, maar die Tshwane-metro het verkies om R90 miljoen daarvoor te betaal; mits ’n middelman met die regte politieke verbintenisse deel van die transaksie kon wees.
Afgryse oor besending van 60 000 skape na Midde-Ooste
NDBV met skok en afgryse gevul oor Al Shuwaikh-vaartuig wat Maandag by die hawe in Oos-Londen in die Oos-Kaap aangekom het.