Sal die Blou Bulle dalk die deurslaggewende rol in Saterdag se Curriebeker-eindstryd speel?
Lees meerAlles vir Vrydag 26 Oktober 2018
Minstens 14 sterf glo in botsing
Die botsing tussen twee vragmotors, ʼn minibus en ʼn passasiersmotor het naby Matsulu gebeur.
Duane dalk die katalisator wat die Bulls nodig het
Een swaeltjie maak nie ʼn somer nie, maar die amptelike aankondiging dat die Sterk Springbok-agsteman Duane Vermeulen sy gewig by die Bulls ingooi, gaan maak dat die Pretoriase span in 2019 ʼn gedugte pak sal hê.
Verdagte vas oor plofpakkies aan politici
ʼn Woordvoerder van die Amerikaanse departement van justisie het bevestig dat die verdagte aangehou word.
Reuseprojek kan Kaapse voorstad se inwonertal verdubbel
Die voorgestelde ontwikkeling kan die gevestigde voorstad Pinelands se bevolking van 14 200 in die 2011-sensus amper laat verdubbel, want 3 602 behuisingseenhede word beplan, waarvan 1 764 deur toelae gesubsidieer sal word.
Verdoemende verslag oor Sol Plaatje voorgelê
“Die komitee beveel aan dat dissiplinêr teen haar opgetree word, en in een geval ook ʼn kriminele klag ingedien word.”
Matriekseun droom van fiets, veilige blyplek
Helpende Hand sê hulle wil dié matriekseun met tydelike verblyf help sodat hy sy volle aandag aan sy studie en eksamen kan wy.
ToekomsVenster: Geen verskonings, doen die regte ding
Die teksvers sê, as ons weet wat die regte ding is om te doen en dit nie doen nie, is dit sonde.
Motordief breek in by tronk
“Die wagte het die man gejaag omdat hulle gedink het dit is ʼn gevangene wat probeer ontsnap.”
Gesin dankbaar vir reddingspogings ná tiener hartaanval kry
“Ek sou nooit kon dink my klaarblyklik gesonde seun ʼn hartaanval sou kry tydens ʼn ligte speletjie langs die see nie.”
IVP: Misdaad belemmer toerisme
“Misdaad en veiligheidsbedreigings vir inwoners sowel as besoekers is van die belangrikste kwessies wat ʼn toeristebestemming kan maak of breek.”
Fotokompetisie: Maroela Media soek die mooiste Jakaranda‑foto’s
Drie lesers staan ʼn kans om ʼn Maroela Media-geskenkpakkie te wen. Stuur net vir ons jou Jakaranda-foto’s wat jy self geneem het om in aanmerking vir die kompetisie te kom. Die mooiste foto’s sal ook op Maroela Media geplaas word.
EFF sê De-Klerk stigting is deel van ‘1652-bende’
ʼn Voorlegging deur die FW de Klerk-stigting oor die moontlikheid van onteiening sonder vergoeding het Vrydag in ʼn vurige woordewisseling tussen LP’s ontaard.
Die wêreld in foto’s – 26 Oktober 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Nóg ʼn kykNET-dramareeks op pad kassie toe
kykNET-kykers kan in Januarie nader skuif vir nog ʼn opwindende dramareeks, dié keer uit die pen van die bekroonde dramaturg Nicola Hanekom.
Wiskundevraestel plek-plek laat, én boonop moeilik
Minstens vyf groot Afrikaanse hoërskole aan die Oos-Rand het Vrydagoggend nie genoeg wiskundevraestelle vir matrikulante ontvang nie.
Man voorlopig vry ná kroegmoord
ʼn Video van die voorval is destyds op sosiale media versprei waarin daar gesien kan word hoe ʼn man ʼn potspelstok gryp en Vink in die gesig steek.
Foto’s: ‘Glam Guru’ haak af
“Die afgelope tyd is daar baie mense na aan ons wat oorlede is. Dit het ons ʼn bietjie laat wakker skrik, en ons laat besef dat ons wil trou.”
Storm oor ‘eerste’ winkelsentrum-akwarium
In studies is bevind 90% van diere in openbare akwariums toon tipies neurotiese gedrag. Hulle word dus in aanhouding van hul verstand af gedryf.
Komplikasies ná 9-jarige anemielyer se beenmurgoorplanting
“Ek dink dit was die ergste 20 minute van my hele lewe.”