Na afloop van dié studie is verder ook bevind dat skoene beskikbaar op die Suid-Afrikaanse mark nie geskik is nie.
Alles vir Vrydag 26 Oktober 2018
Is jy ook effens moeg vir korrupsie?
Korrupsie is diefstal, maar in plaas daarvan dat iets sigbaar en tasbaar gesteel word, word ʼn land se toekoms onder die voete van sy burgers uit gesteel.
OVK gereed vir elektroniese stemproses; partye skop vas
“As daar nou een ding is waaroor politieke partye saamstem, is dat hulle nie wil hê ons moet van die papierstem na elektroniese stem oorgaan nie.”
Onteiening sonder vergoeding sal ‘anargie’ veroorsaak
Die stigting meen die onteiening van grond sonder vergoeding sal uiters negatiewe politieke implikasies vir die land inhou, insluitend politieke onstabiliteit en anargie.
Video: ‘Duduzane vervolg om Jacob Zuma te straf’
Hy het beweer Duduzane Zuma se vervolging is ʼn doelbewuste poging om sy pa te straf.
Foto’s: ‘Besetters’ dreig om dorp tot stilstand te bring
ʼn Stellenbosse wynplaaseienaar het hom weer tot die hof gewend aangesien talle strukture wat vroeër van Watergang verwyder is, weer opgerig is.
Só lyk die ‘mooiste man’ en ‘mooiste vrou’
Navorsers voer aan hulle weet nou hoe die wêreld se mooiste man en vrou sou lyk. Hulle het die karaktertrekke van die mooiste glanspersoonlikhede in die vermaaklikheidswêreld saamgevoeg.
Nuuskommentaar: Wie van DA of ANC kry seerste voor verkiesing?
Die Patricia de Lille-sage laat ontleders besin oor hoe die DA met aanstaande jaar se verkiesing geraak gaan word, terwyl die een storm op die ander om die ANC woed. Maar hou skandale vir die ANC soveel skade in soos vir die DA?
Resep-video: Stroopsoet-sjokoladekoek
Dit is die klamste koek wat jy ooit sal maak.
Kinders skuil in biblioteek tydens protesoptrede
“Ons kan nie verstaan waar die polisiebeamptes is wat veronderstel is om hul werk te doen nie.”
Video: Valeska Muller stel nuwe danssnit vry
Kyk eerste hier na die video van Valeska Muller se jongste enkelsnit, “Verdwaal saam met jou”.
Pro14: Kings se koppe en dissipline moet reg wees
Rugbywedstryde word nie deur vorige uitslae beïnvloed nie, maar dit is wel waar dat dit in die eerste plek ʼn aanduiding van die twee teenstanders se krag gee en in die agterkop ook ʼn rol speel.
Munisipaliteite aanbeveel om regstappe teen VBS te doen
Die vier munisipaliteite in Noordwes het ʼn gesamentlike bedrag van R314 miljoen van belastingbetalers se geld in VBS belê.
Treinfabriek ‘kan tot 8 000 werkgeleenthede skep’
Ná dekades van onvoldoende belegging in nuwe treine vir passasiersdienste, lui dié projek ʼn belangrike nuwe era in wat die modernisering van die pendeltreinnetwerk betref.
Verbruikersake: Spaar só elke dag
Dit raak al hoe belangriker om spaarsamig te wees, maar waar begin mens? Ina Opperman het gaan kyk hoe mense daagliks besnoeiend kan lewe deur ’n paar wenke in gedagte te hou.
China wil straatligte met kunsmaan vervang
ʼn Kunsmaan wat 500 kilometer bo die aarde wentel, kan teen 2020 minstens een Chinese stad saans van lig voorsien, in plaas van straatligte, as stadsamptenare in Chengdu se planne ʼn werklikheid word.
Die impak van Khashoggi se moord op politiek bekyk
Die internasionale politiek in en rondom die Midde-Ooste is al dekades lank omgekrap. Maar dis pas verder omgewoel deur die moord op ’n Saoediese joernalis, Jamal Khashoggi.
‘Boer soek ʼn vrou’: Toanette eerste vrou in top-5
Dit maak haar die eerste vrou wat na die top-5 van dié program deurgedring het.
Franja se boodskap aan matrieks: Dis ʼn belangrike een!
Die sangeres Franja du Plessis wens in dié video alle matrikulante sterkte toe met die eindeksamen.
Boek: Padda en die voëlgesang
Een pragtige herfsdag ontdek Padda ʼn pikswart lyster wat roerloos op die grond lê. Baie bekommerd wonder hy en sy vriende wat die voël makeer.