Ontstoke inwoners het vandeesweek oorgegaan tot protesoptrede waartydens verskeie betogers in hegtenis geneem is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "protesoptrede"
Geweld vlam op tydens protes in Velddrif
Geweld het Maandag in die Noordhoek-woonbuurt van Velddrif in die Wes-Kaap uitgebreek tydens ʼn onwettige betoging op dié dorp.
Protesgeweld in Dunoon veroordeel, skade beloop moontlik miljoene
Die MyCiti-bushalte in Dunoon het ook vandeesweek deurgeloop hoewel dit reeds gesluit was nadat dit ʼn paar jaar gelede beskadig is.
Voorspel tot ʼn rewolusie?
Dit is altyd effens onvanpas om te praat oor die moontlikheid van rewolusie. Maar, terselfdertyd, wanneer dit uiteindelik tyd is om te praat daaroor, is dit nie wys om die gesprek onnodig uit te stel nie.
Die politieke oorsprong van wetteloosheid
Wêreldwye navorsing wys dat wanneer die gaping tussen wat mense wil hê en wat hulle kán kry, te groot raak, mense gewoonlik opstandig raak. Die rede is dat hulle verontreg begin voel as hulle nie kan “kry” wat hulle dink hulle geregtig op is nie, skryf Flip Buys.
3 studente vas ná protesaksie by Fort Hare
Vyf studente is ook beseer nadat studente en polisiebeamptes buite die universiteit se hoofhek slaags geraak en die polisie met rubberkoeëls op studente geskiet het.
Gemeenskap steek plase, geboue aan die brand
Gemeenskapslede het egter later die dag weer opgeruk en vier plase, ʼn raadslid se huis en ʼn munisipale kantoor aan die brand gesteek.
Talle Kaapse paaie gesluit weens protesaksie
Gemeenskapslede van Parkwood, Factreton, Kensington, Ocean View, Mamre en die Paarl beplan dus om vanaf 05:00 tot 11:00 te betoog.
11 vas ná busse brand
Paaie is tydens dié protesaksies met klippe versper terwyl twee busse aan die brand gesteek en heeltemal verwoes is.
Frankryk se geelbaadjies en die rewolusie van die werkers
Wat ook al in Frankryk gaan gebeur, wil dit voorkom of die Europese bevolkings toenemend in opstand kom teen hul eie verkose leiers se selfsug en hul ignorering van hul kiesers se wense.
Strate gesluit, skole beveilig oor onwettige betoging
“Ons wetstoepassers is uit na die toneel en skole het reëlings getref om hul leerders te beveilig.”
Kinders skuil in biblioteek tydens protesoptrede
“Ons kan nie verstaan waar die polisiebeamptes is wat veronderstel is om hul werk te doen nie.”