“Die ANC-regering het hierdie sosio-ekonomiese probleme geskep en dit sal ʼn probleem bly totdat die beginsels vir ekonomiese groei van toepassing is.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "onluste"
Landbou ook geraak deur onluste; versoek noodtoestand
Agri SA ontvang berigte uit KwaZulu-Natal van die afbrand van suikerriet- en ander landerye. Boere kan nie die brande blus nie uit vrees vir hul lewe.
Gewasbeskerming in gedrang weens onrus
“Daar is eenvoudig nie genoeg tyd om bestanddele of klaar geformuleerde produkte in te voer om die verliese te vervang nie.”
Onluste in Naboomspruit weens moord op inwoner
Die gemeenskap het geëis dat ʼn verdagte aan hul oorhandig word.
‘7de Laan’-akteur deur polisie geskiet
‘n Bekende Suid-Afrikaanse akteur is tydens ‘n protesaksie verskeie kere deur die polisie raakgeskiet.
Die politieke oorsprong van wetteloosheid
Wêreldwye navorsing wys dat wanneer die gaping tussen wat mense wil hê en wat hulle kán kry, te groot raak, mense gewoonlik opstandig raak. Die rede is dat hulle verontreg begin voel as hulle nie kan “kry” wat hulle dink hulle geregtig op is nie, skryf Flip Buys.
Podlitiek: Stede in onlus en Mboweni wil die vure blus
Paul Maritz en Hermann Pretorius ontleed in hierdie week se episode die onluste in Suid-Afrika se stede, bespreek Tito Mboweni se ekonomiese plan en sake in Brittanje.
270 in arres ná onluste in Parys
“Geen saak regverdig aanvalle op die owerheid of dat sakeondernemings geplunder, verbygangers of joernaliste gedreig of die Arc de Triomphe verontreinig word nie.”
Só maak jy as jy in jou motor vasgekeer word tydens onluste
Die Automobiel-Assosiasie (AA) het Woensdag in ʼn verklaring gesê dit is belangrik dat padgebruikers moet weet hoe om onluste-situasies te hanteer wanneer hulle tydens só ʼn situasie in ʼn motor vasgekeer word.
Soweto-onluste: Een dood, winkel afgebrand
Een persoon is Woensdagnag tydens die voortslepende onluste in Soweto doodgeskiet en ʼn uitlander se winkel is afgebrand, het die polisie Donderdag gesê.
Talle vas vir Soweto-plundery
Altesaam 39 mense is tot dusver in hegtenis geneem in verband met plundery en openbare geweld in Soweto, Johannesburg.
Die “ou Suid-Afrika” en Afrikaans
Het die “ou bedeling” van voor 1994 Afrikaans bevoordeel of benadeel? vra prof. Jaap Steyn, bekende biograaf en kultuurhistorikus.
Toestand in Kaïro kalm, dodetal styg
Die toestand in die Egiptiese hoofstad, Kaïro, is volgens berigte Donderdag kalm nadat honderde mense dood is toe sekuriteitsmagte Woensdag op betogers toegeslaan het wat op die herinstelling van pres. Mohammed Morsi aangedring het.
Betogers maak amok in Mpumalanga
Die polisie van Mpumalanga het Donderdag bevestig 33 mense is in hegtenis geneem in verband met openbare geweld in Amsterdam.