Groot verskille oor hoe om die land se groeiende werkloosheidskrisis die hoof te bied, is Donderdag in ‘n parlementêre debat oor die onderwerp blootgelê, met die ANC wat die staat as die oplossing sien, en die DA wat die staat as die probleem eien.
Lees meerAlles vir Donderdag 5 September 2019
AfriForum en gemeenskap laat grondgrypers op hul neuse kyk
Dít volg nadat ’n dringende hofbevel op 28 Augustus 2019 bekom is teen ’n groot groep mense wat Gustav Kruger se grond onwettig betree en begin het om strukture op te rig.
Ramaphosa beloof swaarder strawwe vir misdaad teen vroue
Pres. Cyril Ramaphosa het swaarder strawwe vir diegene wat geweldsmisdade teen vroue pleeg beloof toe hy die land Donderdagaand in ‘n nasionale televisie-uitsending oor aanvalle teen vroue, kinders, buitelanders en die gay gemeenskap toegespreek het.
Orkaan Dorian laat spoor van verwoesting
Ongeveer 3 miljoen mense in Florida, Georgia en die Carolinas is gewaarsku om te ontruim.
Drie vas oor renosterstropery
Drie verdagtes, tussen 31 en 37 jaar oud, is Woensdag in Limpopo in hegtenis geneem in verband met renosterstropery.
Hospersa dreig met staking by SANParke
Die vakbond Hospersa het gedreig dat hulle landswyd by SANParke gaan staak ná loononderhandelings by die toerismereus vasgeval het.
Skool bevestig onnie vas oor Amy-Leigh se ontvoering
Die beheerliggaam van Laerskool Kollegepark het Donderdag in ʼn verklaring bevestig dat een van sy onderwysers in hegtenis geneem is in verband met die ontvoering van die sesjarige Amy-Leigh de Jager.
Meegevoel betuig met familie van vermoorde beamptes
Jan Nieuwenhuys (49) en Simtembile Nyangiwe (43) is Woensdag dood ná ʼn skietery in Philippi.
ToekomsVenster: In Sy teenwoordig
Ons bely dat God alomteenwoordig is.
Brandstigting vermoed ná voer in vlamme opgaan
Die emosionele uitwerking op die reeds brose boere kan nie in rande bereken word nie.”
Uyinene Mrwetyana-moord: ‘Dit kon ék gewees het’
“Ek het my kwitansie wat nog op my lessenaar gelê het, nagegaan, en rillings gekry toe ek besef dit is dieselfde persoon wat my ʼn paar dae tevore bedien het.”
Luister in 3 minute: BBP-syfers, afleggings en die tesourie se plan
Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek vandeesweek in ‘3 Minute, 3 Sake’ die jongste BBP-syfers, Group Five se aankondiging dat dit afleggings voorsien en die tesourie se dokument vir ’n ekonomiese omkeer.
Oudweermaglid in hof na vrou geskiet is: ‘Ek herleef alles weer’
“Ek het nog baie pyn. In die oggende is dit moeilik, want ek verstik soos ek hoes.”
Malema sê hy sal in hof antwoord oor skietery-klag
“Hulle gaan my aankla en ek sal in die hof antwoord. Ek het besluit om stil te bly en dit is my reg. Ek hoor mense praat van ʼn aanvalsgeweer. Ek ken nie daai dinge nie.”
Sekretaresse: Die spil waarom ’n organisasie sy momentum behou
Bo en behalwe die belangrike taak wat ʼn kantoorpraktisyn vervul, is dit noodsaaklik om tyd vir jouself te maak wanneer dinge by die werk dol raak. “Neem vyf minute vir jouself waar jy diep asemhaal en net fokus op die hede. Jy kan dit by die werk of voor jy gaan slaap, toepas. Dit verrig wondere om bewus te raak van jouself en jou kop skoon te kry.”
Die wêreld in foto’s – 5 September 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Lesufi na skool ná Amy-Leigh se ontvoering
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys en jeugontwikkeling in Gauteng, sal Donderdagmiddag die Laerskool Kollegepark in Vanderbijlpark besoek.
Nuuskommentaar: Laat ons nou ‘Ernst’ maak met haatspraak, ou vlag, Malema …
Die verklaring van die vertoon van die ou landsvlag tot haatspraak in sekere omstandighede word nou grootliks oordonder deur die tentakels wat begin groei het, soos die klagte van minagting van die hof teen Ernst Roets, asook voortgesette vrae oor onewehandigheid as dit by rasgeklede uitlatings van wit en swart, soos Julius Malema, kom.
Tekenprent: Uitspraak voorbehou in saak oor vlag-twiet
Uitspraak is voorbehou in die Johannesburgse hooggeregshof waar Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, vandag op aanklagte van minagting van die hof verskyn het.
Veldbokke van die Dorslandtrekkers
Jy raak vir hulle liewer as vir ’n kind. Hulle is minsaam, lieftallig, astrant, domastrant, alles in een. Hulle is gehard en hardkoppig en hulle eet alles, van koolkoppe tot ou koerante tot wasgoed. Hulle is bokke, maar nie sommer gewone boerbokke nie. Hulle is veldbokke.