Die polisie het twee vroue en ʼn man in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van die sesjarige Amy-Leigh de Jager.
Alles vir Donderdag 5 September 2019
‘Wees versigtig as jy SA besoek,’ vra Botswana-regering
Die regering van Botswana het Woensdag ’n waarskuwing uitgereik waarin hy sy burgers wat binnekort na Suid-Afrika reis vra om “uiters versigtig te wees”.
5 vas vir besit van vermoorde polisiebeamptes se wapens
Twee van die Glocks is geïdentifiseer as dié van die vermoorde polisiebeamptes wat vroeër die dag na ’n skietvoorval elders in die stad omgekom het.
Man in hof vir moord op Modimolle-vrou
Grebe is op 23 Augustus by haar huis in Modimolle vermoor waarna die polisie op die spoor van ’n man was wat voorheen by haar gewerk het.
Gedagte vir die dag: Saam met Christus lewend gemaak
Wees op julle hoede en laat niemand julle op sleeptou neem met ’n leë, misleidende filosofie wat wel rekening hou met menslike tradisie en met wêreldse magte, maar nie met Christus nie. (Kolossense 2:8)