Carine van Staden sê sy word nooit kwaad nie. “Die een keer dat ek kwaad geraak het, word ek geskiet.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Carine van Staden"
Oudweermaglid wat vrou in verkeer skiet, swaar gestraf
Die landdros het bevind dat Jacob Marakalla ‘blatant, vinnig en onnodig” opgetree het toe hy vir Carine van Staden in spitsverkeer geskiet het.
Oudweermaglid wat vrou skiet, skuldig bevind
’n Landdros het bevind Jacob Marakalla se lewe was nooit in gevaar toe hy Carine van Staden kwansuis uit noodweer in spitsverkeer geskiet het nie.
Oudweermaglid wat vrou skiet wéér nie in hof
’n Lasbrief is reeds vir Marakalla se inhegtenisneming uitgereik nadat hy vantevore versuim het om in die hof te verskyn.
Oudweermaglid wat vrou skiet dán weer in hof
Carine van Staden en haar verloofde dagvaar die minister van verdediging en militêre veterane vir skadevergoeding.
Oudweermaglid in hof na vrou geskiet is: ‘Ek herleef alles weer’
“Ek het nog baie pyn. In die oggende is dit moeilik, want ek verstik soos ek hoes.”
Weermaglid wat vrou skiet, kort nuwe regspan
Die voormalige korporaal word daarvan beskuldig dat hy verlede jaar vir Carine van Staden (28) ten aanskoue van haar verloofde in spitsverkeer in die noorde van Pretoria geskiet het.
Korporaal wat vrou skiet bots weer met gereg
Die weermagkorporaal wat Carine van Staden (28) verlede jaar ten aanskoue van haar verloofde in spitsverkeer geskiet het, is in hegtenis geneem in verband met…
Vrou terug by werk ná militêre man haar glo skiet
Carine van Staden (28), die vrou wat in Augustus in die noorde van Pretoria ten aanskoue van haar verloofde in spitsverkeer geskiet is, is terug by haar werk.
Militêre man in hof ná skietery in verkeer
Jacob Marakalla, die militêre beampte wat na bewering vir Carine van Staden (28) in Augustus in die noorde van Pretoria ten aanskoue van haar verloofde geskiet het, het Donderdag vir die eerste keer in die Pretoria-Noord-landdroshof verskyn.
Militêre man wat vrou glo skiet verskyn in hof
Die militêre beampte wat na bewering vir Carine van Staden (28) in Augustus in die noorde van Pretoria ten aanskoue van haar verloofde geskiet is, verskyn na verwagting Donderdag vir die eerste keer in die hof.
Vrou se long nog vol bloed ná weermaglid haar glo skiet
“Ek hoop inwoners kom ondersteun ons by die hof om te betoog dat daar daadwerklik teen die weermaglid wat haar geskiet het opgetree word. Lyk my dit is al wat werk.”
Pta-vrou weer geopereer ná weermaglid haar glo skiet
“Sy is die oggend 07:00 teater toe en was teen 13:00 terug in die waakeenheid.”
Weermaglid wel aangekla ná vrou geskiet is
Die weermaglid wat Carine van Staden (28), ʼn inwoner van Pretoria, glo ten aanskoue van haar verloofde en motoriste in haar bors geskiet het, word wel aangekla.
‘Dubbele standaarde skep rassisme’
“Dit is kommerwekkend dat die strafregstelsel tans in sommige gevalle met dubbele standaarde toegepas word wat rassisme skep en bevorder.”
Ondersoek afgehandel ná weermaglid glo Pta-vrou skiet
Die polisie se ondersoek is afgehandel in ʼn saak van poging tot moord wat spruit uit ʼn voorval byna twee weke gelede waarin ʼn weermaglid Carine van Staden (28), ʼn inwoner van Pretoria, glo ten aanskoue van haar verloofde en motoriste in haar bors geskiet het.
Pta-vrou sterk aan ná weermaglid haar glo skiet
Johan Harmse, haar verloofde, het ʼn Go Pro-kamera aan sy valhelm gehad, dit aangeskakel en die voertuig agterna gesit.
Vrou voor verloofde geskiet
Pretoria – “Die weermaglid het bloot net sy deur oopgemaak, ’n pistool reguit in haar bors gedruk en haar ten aanskoue van haar verloofde en ander motoriste geskiet.”