Wat is die Nieu-Seelanders se beheptheid met Sonny Bill Williams?
Lees meerAlles vir Woensdag 23 Augustus 2017
Foto’s van ontsnaptes uitgereik
Die Gautengse polisie het gewaarsku dat die 20 verdagtes as gevaarlik beskou moet word.
Zimbabwiërs vas oor R2 m. se heroïen
Drie Zimbabwiërs is Dinsdagaand by die Beitbrug-grenspos in Limpopo hegtenis geneem nadat hulle glo probeer het om ʼn groot hoeveelheid heroïen in die Suid-Afrika in te smokkel.
Gabriella Engels, AfriForum gaan hof toe oor Grace Mugabe
Mugabe het Sondag na Zimbabwe teruggekeer ten spyte van talle eise dat sy vervolg moet word nadat sy Gabriella Engels glo aangerand het.
KFC-voorval: Drie bly nog agter tralies
“Wit-op-swart-aanvalle word deurlopend aan die groot klok gehang, terwyl swart-op-wit-aanvalle grootliks geïgnoreer word”.
Man vas oor vuurwapens, plofstof
Die Valke het ʼn 65-jarige man aan die Oos-Rand in hegtenis geneem vir die onwettige besit van vuurwapens, handgranate, ammunisie, plofstof en gouddraende materiaal.
ToekomsVenster: Die twaalf apostels kom terug
Dit is in stil wees en wag dat ons krag lê, sê die skrywer.
Vodacom vergoed kliënte só na datablaps
“ʼn Fout soos dié het nog nooit voorheen voorgekom nie en ons het stappe gedoen om te verseker dat dit nie weer sal gebeur nie.”
KFC-voorval: ‘Geweld kan uitbreek as beskuldigdes borgtog kry’
“Jy het gesien wat buite die hof gebeur. Wat dink jy sal gebeur as die beskuldigdes borgtog toegestaan word?”
Guptas verkoop Tegeta ‘om poste te red’
Oakbay se uitvoerende hoof het gesê die koop sal ook die Guptas toelaat om hul naam te herstel na aanleiding van toenemende bewerings van staatskaping.
SA kry óók algehele sonsverduistering
Nadat miljoene Amerikaners Maandag in verwondering was oor die eerste algehele sonsverduistering in dié land sedert 1979, het navorsers die datum bekendgemaak waarop Suid-Afrikaners ook só ʼn verduistering kan beleef.
Ondersoek afgehandel ná weermaglid glo Pta-vrou skiet
Die polisie se ondersoek is afgehandel in ʼn saak van poging tot moord wat spruit uit ʼn voorval byna twee weke gelede waarin ʼn weermaglid Carine van Staden (28), ʼn inwoner van Pretoria, glo ten aanskoue van haar verloofde en motoriste in haar bors geskiet het.
Zwane nié nou beskikbaar oor bande met Guptas
Mosebenzi Zwane, minister van minerale hulpbronne, het laat weet hy is besig met kabinetsaangeleenthede en sal nie Woensdag beskikbaar wees om deur LP’s gepols te word oor sy verhouding met die omstrede Gupta-familie nie.
Bejaarde deur veld gesleep tydens kleinhoewe-aanval
“Na elke hou het ek sterretjies gesien en ek het probeer regop kom, maar dan slaan hulle my weer.”
Probleme by Pretoriase laerskool duur voort
Gerugte dat alles steeds nie pluis is met die manier waarop die beheerliggaam van Laerskool Meyerspark die skool se finansies bestuur nie, wil maar net nie gaan lê nie.
‘Rasvoorvalle met dubbele standaarde gehanteer’
“Wanneer die slagoffer swart en die aanvaller wit is, word die saak aan die groot klok gehang.”
Voëlgriep: Taakspan sal oplossings soek
Voëlgriep is reeds op 16 plase en ander eiendomme in die land geïdentifiseer.
[Video] Onnies geskors ná bakleiery by KZN-skool
In die video kan gesien word hoe leerders oënskynlik die onderwysers voor en in ʼn klaskamer rondstamp.
Groot grondeis in Pta teengestaan
Dié grondeis betrek meer as 500 residensiële eiendomme, nege plase en verskeie skole en besighede.
Polisiewa in hinderlaag gelei, 20 ontsnap
“Die vangwa is in ʼn hinderlaag gelei. ʼn Groep swaargewapende mans het met gewere toegeslaan en die wa se deur oopgebreek voor die gevangenes ontsnap het,”