Inwoners van Doebai kon ongeveer 85% van die verduisterde son sien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sonsverduistering"
Blinde persone kan sonsverduistering “hoor”
Toeriste het Dinsdag na Chili en Argentinië in Suid-Amerika gestroom om ʼn totale sonsverduistering te beleef.
SA kry óók algehele sonsverduistering
Nadat miljoene Amerikaners Maandag in verwondering was oor die eerste algehele sonsverduistering in dié land sedert 1979, het navorsers die datum bekendgemaak waarop Suid-Afrikaners ook só ʼn verduistering kan beleef.