Joel Schumacher, die flambojante regisseur flieks soos St. Elmo’s Fire en die Batman-reeks, is Maandag in die ouderdom van 80 oorlede.
Lees meerAlles vir Maandag 22 Junie 2020
Ramaphosa stuur omstrede kopiereg-wet terug vir hersiening
Pres. Cyril Ramaphosa het die omstrede Wysigingswetsontwerp op Kopiereg na die parlement terugverwys vir hersiening uit kommer dat dit nie voldoen aan die Grondwet nie.
Landelike beveiliging geëis ná toename in Vrystaat-plaasaanvalle
“Die onvoldoende polisiëring van beide provinsiale- en landsgrense te midde van streng reisregulasies, is onverskoonbaar.”
Covid-19-samevatting: Kaapstad-toetssentra, Stats SA-gebou tydelik gesluit
Nege bestuurslisensie-toetssentra in Kaapstad en Statistieke Suid-Afrika se hoofkantoor in Pretoria is gesluit ná personeellede positief getoets het vir Covid-19.
Oud-polisieman saam met vier ander in Jhb aangekeer
Vyf persone is in Fordsburg, Johannesburg in hegtenis geneem in verband met die besit van ʼn gesteelde motor en die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie.
Transnet-pensioenarisse se hofsaak uiteindelik afgehandel
“Dit is jammer dat die hofsaak so lank uitgerek was. Baie pensioenarisse het ongelukkig reeds afgesterf en kan nie deel in vandag se oorwinning nie.”
DA laat rooi ligte flikker oor nuwe begroting
Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse demokrasie dat die land se posisie so verswak het dat ‘n begroting binne drie maande uitgedien geraak het
ToekomsVenster: Vrugte wat hou
Ons is gered om ons te wy aan die goeie werke waarvoor God ons bestem, het leer Romeine ons.
Duisende gestrand weens taxi-stakings
Santaco is ontevrede oor wat dié vereniging beskou as ʼn “onvoldoende” hulppakket om taxi-eienaars te help om die verliese weens die Covid-19-pandemie te dra.
Die wêreld in foto’s – 22 Junie 2020
Só herdenk Rusland die dag toe Nazi-magte die Sowjetunie tydens die Tweede Wêreldoorlog binnegeval het.
Nuwe Mazda-bakkie het Isuzu-DNS
Die foto’s lyk fantasties, en ek is oortuig dat baie Suid-Afrikaners nie sal kan wag om weer vir hulle ʼn BT-50 aan te skaf nie, skryf Brendon Staniforth.
Amptenaar van Kaapstad verkrag glo jong meisie
Die man is ʼn familievriend van die slagoffer, ʼn 13-jarige meisie van Strandfontein.
Sharemax-skema: Bewaringsbevel vir Nova-eiendomme versoek
Aangesien die eiendom instrumenteel was tot die pleeg van die misdade teen die aandeelhouers, het AfriForum versoek dat die NVG hierdie eiendom in bewaring neem.
DA gaan appelleer teen uitspraak oor rasse-kriteria
Die hof het wel beslis die regering se kriteria is te ‘vaag’.
Boekvoorlesing: Gevleuelde bome
Dié week lees Johny Klein een van Tom Ackermann se kortverhale voor. Luister hier na “Gevlevelde bome”.
Foto’s: Sonsverduistering in dele van Ooste
Inwoners van Doebai kon ongeveer 85% van die verduisterde son sien.
Departementele beamptes vas vir bedrog met motors
Dié drie beamptes was glo deel van ʼn sindikaat wat voertuie onwettig geregistreer het.
$0-fliek is toe lokettreffer
ʼn Fliek wat binne een dag geskryf is, oor vier dae verfilm is en niks gekos het om te vervaardig nie, was vandeesmaand heel bo-aan die lokettrefferlys in Amerika.
Lesersbrief: Maak dit sin, mnr. die president?
As die reëls nie sin maak nie, gaan u my en miljoene ander billike mense se ondersteuning verloor, skryf Hennie Hugo.
’n Reusetree vir die Kosblikkie-voedingsprojek
“Dit is ʼn klein pakkie, maar ʼn reusetree in ons voedingsprojek wat op volhoubaarheid gebou is. Met hierdie produk kan ons seker maak dat elke kind die nodige voedingstowwe ontvang om optimaal te groei en te ontwikkel.”