ʼn Sewende ontsnapte, Ginondine Sandel, een van die 20 gevangenes wat in Gauteng ontsnap het, is aangekeer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gauteng-ontsnapping"
[Foto’s] Alberton-gemeenskap trek een van ontsnapte gevangenes vas
“Die verdagte is bo in die plafon van een van die woonstelle gevind en in hegtenis geneem.”
Gauteng-ontsnapping: 5 van 20 weer vas
Vyf van die 20 verhoorafwagtende gevangenes wat Dinsdagmiddag uit ʼn polisiewa in Johannesburg ontsnap het, is weer agter tralies.
Foto’s van ontsnaptes uitgereik
Die Gautengse polisie het gewaarsku dat die 20 verdagtes as gevaarlik beskou moet word.
Polisiewa in hinderlaag gelei, 20 ontsnap
“Die vangwa is in ʼn hinderlaag gelei. ʼn Groep swaargewapende mans het met gewere toegeslaan en die wa se deur oopgebreek voor die gevangenes ontsnap het,”