Sy staan tereg op aanklag dat sy medepligtig was tot poging tot moord of moord op meer as 11 000 mense in die Stutthof-kamp in Pole.
Lees meerAlles vir Dinsdag 19 Oktober 2021
Kragtoevoer gedeeltelik herstel ná brand by substasie
Die ondersoek na die oorsaak van die brand duur ook voort.
Verdagtes brand los op Fidelity ADT-beampte
Hy was besig met ʼn roetine patrollie in Fehrsenstraat in Brooklyn toe twee verdagtes skielik op hom losgebrand het.
Vrou medies ongeskik vir hofsaak ná man se grumoord
Sy bly in die hospitaal onder streng bewaking in ʼn poging om haar gesondheid en sielkundige toestand te monitor voor haar volgende hofverskyning.
Politieke huurmoordenaar skuldig aan ses moorde
Fisokuhle Ntuli het sedert 2016 minstens ses mense vermoor.
ToekomsVenster: ’n Ander leefstyl
“Moenie julle leefstyl aanpas by die gedragspatrone van hierdie wêreld nie, maar laat God julle omvorm deurdat Hy julle denkpatrone vernuwe.”
Kry sonslim-hoede vir die somer
“Freya is ʼn klein plaaslike onderneming met ʼn vaste verbintenis tot volhoubaarheid. Ons glo daaraan om mode-items met ʼn doel te skep, en ʼn deel van die verkope word geskenk aan verskillende liefdadigheidsorganisasies wat vroue en kinders in nood ondersteun.”
Ouers rand baba ‘herhaaldelik’ aan – hof
Die regter het in sy uitspraak die afleiding gemaak dat die baba 31 frakture opgedoen het weens aanrandings wat by minstens vyf geleenthede toegedien is.
Netflix gekap oor beursprogram met kwotas
Slegs swart, bruin of Indiërstudente kom vir die stromingsdiens se beursprogram in aanmerking.
Tribuo se wawyd-wakker-inisiatief gaan voort
Cintaine Schutte, Bennie Fourie, Dean John Smith, Wian Taljaard, Gary Naidoo en Esther von Waltsleben vorm die kerngroep van die geselskap.
Kiespunte amptelik bekend
Kiesers kan op 1 November by 23 151 verskillende stemlokale hul kruisies trek.
UP se regsprogram beste in Afrika
Die topdrie universiteite in Afrika is almal Suid-Afrikaanse instellings.
Netflix stoot SA pryse op
Staal jouself om meer op te dok om gewilde reekse en rolprente te stroom.
Onwettige jag op plase ʼn ‘krisis’
Landbou-organisasies sê boere kom dikwels manalleen teen ʼn groep onwettige jagters te staan wat die moontlikheid van konflik verhoog.
Organisasies gee helpende hand aan oud-weermaglede
“Ons glo dat militêre veterane erken moet word vir die bydrae wat hulle in die RSA se ontwikkeling gelewer het, manne en vroue wat opgeoffer het en ʼn prys betaal het.”
Selfde prys, uiteenlopende voertuie
Mercedes-Benz het twee asemrowende voertuie in sy arsenaal. Albei is sportnutsvoertuie, maar albei het hul eie unieke benadering.
McGregor skud vere reg vir gedigtefees
Gedigte in McGregor is ʼn hoogtepunt op dié provinsie se feeskalender met digters en poësieliefhebbers wat van heinde en ver hierheen reis.
Resep: Happies met brie en uiemarmelade
ʼn Heerlike happie is nooit te versmaai nie! Of hoe?
Kersfeesgeskenke vir iemand wat al alles het
Begin jy al kopkrap oor Kersgeskenke – veral vir daai mense in die familie of jou vriendekring wat alles het? Hier is goeie nuus! Kom kry unieke geskenke in ons aanlyn winkel, Die Koöperasie, en wys jou liefde vir ons taal!
Oudweermaglid wat vrou in verkeer skiet, swaar gestraf
Die landdros het bevind dat Jacob Marakalla ‘blatant, vinnig en onnodig” opgetree het toe hy vir Carine van Staden in spitsverkeer geskiet het.