“Die beste draaiers sal wedstryde vir hul spanne wen.”
Alles vir Dinsdag 19 Oktober 2021
Wen: Woon Zaan Sonnekus se albumbekendstelling in Pretoria by
Vier gelukkige lesers het die kans om elkeen ʼn dubbelkaartjie na die albumbekendstelling in die AfriForum-teater te wen.
Rekordgetal Covid-gevalle in NZ
Hoewel die aantal gevalle relatief laag is volgens internasionale standaarde, groei dit daagliks sedert die Delta-variant vroeër vanjaar in Auckland opgemerk is.
Vermoorde dominee: ‘Jesus huil saam’
“Liewe mamma, ek hoop dat jy veilig is daar by God en dat jy nie enige seer voel nie,” lui ʼn huldeblyk deur ds. Liezel de Jager se tienjarige dogter.
Magashule ‘weet nie’ van aanklagte
“Op die televisie hoor ek dat daar 70 aanklagte teen my is. Ek weet nie eers van ʼn enkele aanklag nie.”
Nienaber kies groep om Engelse en Kie. te tem
Willie le Roux toer saam na Europa, terwyl Salmaan Moerat en Grant Williams ook nadergetrek is.
Apple vryf MacBook blink
Dié tegnologiereus het pas die langverwagte verbeterings aan en verjongingskuur van sy MacBook-reeks en AirPods aangekondig.
Uitdrukking: Voel soos ’n kraai met pouvere
“Voel soos ‘n kraai met pouvere” is ‘n Afrikaanse vertaling vir “like a fish out of water”. Maar waar kom dit vanaand?
Vyf bedreigde ape doodgeskiet
Wildbewaarders en polisiebeamptes het op die dooie ape afgekom terwyl hulle woude in Viëtnam gepatrolleer het.
Agt buitelanders vas oor aanlyn ‘bedrogspul’
Die verdagtes in die ondersoek het almal glo bande met ʼn transnasionale georganiseerde misdaadsindikaat, en slagoffers is uit ʼn geraamde R100 miljoen geswendel.
Video: Paartjie vaar in yslike kastrol na hul troue
“Ons moes ʼn boot bespreek het in plaas van ʼn motor!”
Tweede groot busongeluk in KZN
Net minder as ʼn week gelede is tien mense in ʼn busongeluk in die provinsie dood.
Vrou reg voor jong Voortrekkers vermoor
“Een van die Drawwertjies langs die heining het gesien hoe die persoon wat na die silwerkleurige motor loop ʼn vrou in dié motor skiet.”
Morné sluit sy skitterende Bok-hoofstuk af
“Ek het baie tyd gehad om te dink en dit was moeilik om weg van die huis te wees. Dit is ’n goeie tyd om die besluit te neem,” het Steyn gesê. Hy is egter steeds beskikbaar vir die Bulls.
’n Reeks wat kinders van emosies leer
Dit is in vandag se tyd belangriker as ooit dat kinders meer oor hulle emosies leer en toegerus word in hoe om dit te hanteer sodat hulle meer selfbewus en medelydend sal wees. Dankie tog vir dié ‘Op die plaas’-emosiereeks!
Markus Jooste dalk in Duitsland verhoor oor Steinhoff
Aanklaers voer aan “fiktiewe transaksies” van meer as R25,4 miljard is gedoen om die maatskappy se boeke beter te laat lyk, terwyl eiendomsbates glo met R13,9 miljard opgeblaas is.
‘Nêrens, Noord-Kaap’ se Daneel van der Walt: ‘Suzette glo in goed’
Lanklaas het ’n karakter so vinnig so diep in kykers se harte geklim. Maar wie is Daneel van der Walt wat die rol van Suzette in ‘Nêrens, Noord-Kaap’ vertolk?
Rafa wil weer in Parys wen
“Ek brand om in 2022 weer die Franse Ope my toernooi te maak.”
Riaan Benadé steek Irene-Louise verby op Top-20
Irene-Louise van Wyk verloor vandeesweek haar no. 1-posisie.
Video: Jozi sonder krag ná substasie brand
City Power waarsku dat daar intussen verskeie kragonderbrekings in die gebied kan wees.