Vier verdagtes het doodluiters na die groep gestap en op hulle begin losbrand.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "florida"
Driejarige verdrink in swembad
Die kleuter is na ’n hospitaal gehaas terwyl daar deurgaans behandeling op haar toegepas is.
In Florida ‘reën’ dit iguanas
“Dit is nie iets wat ons gewoonlik voorspel nie, maar moenie verbaas wees as jy vanaand iguanas uit bome sien val nie.”
Vliegtuig beland in rivier
ʼn Boeing 737-vliegtuig met 143 mense aan boord het Vrydagaand in ʼn rivier beland nadat dit van ʼn aanloopbaan gegly het.
Vyf sterf toe man in bank losbrand
Die aanvaller het die polisie gebel om hulle te vertel hy het skote geskiet in die bank.
Gevaartekens in Amerikaanse verkiesingstryd
Die groot nasionale verdeeldheid in die VSA kan deur plaaslike politiek teengewerk word, maar die toenemende nasionale aard van alle verkiesings lei tot grootskaalse ontevredenheid by verloorders wat weer tot konflik en woede aanleiding gee.
Verdagte vas oor plofpakkies aan politici
ʼn Woordvoerder van die Amerikaanse departement van justisie het bevestig dat die verdagte aangehou word.
Foto’s: Inwoners steier ná orkaan Michael
Reddingswerkers is steeds besig om na vermistes te soek en gebruik snuffelhonde, hommeltuie en masjinerie om met die soektog te help.
Twee sterf in ongeluk op N1
“By nadere ondersoek het die paramedici in die vragmotor op die liggaam van die bestuurder – ʼn man in sy 50’s – afgekom.”
Foto’s: 3 dood, talle gewond ná skietery by videospeletjietoernooi
Dié toernooi is regstreeks op die internet uitgesaai.
Nuwe wending ná gholfspeler se vrou hom aanrand
“Sy is in die huis saam met my dogter en wanneer die owerhede hier kom, moet hulle met die man gesels – dit is ek – want hierdie ander twee is van hulle koppe af op die oomblik.”
Gholf: Charl verdien R10 miljoen met goeie setwerk
Die Spelers-kampioenskap op TPC Sawgrass in Florida het net op die regte tyd vir Charl Schwartzel aangebreek.
Minstens 4 dood toe brug ineenstort
Die brug is Saterdag geïnstalleer onderwyl konstruksiewerkers nog besig was om daaraan te werk.
Skoolskieter maak glo voorneme vooraf bekend
Die polisie het intussen meer inligting oor die voorval bekend gemaak waartydens 17 hoërskoolleerders dood is toe ʼn voormalige leerder met ʼn semi-outomatiese geweer in die gange van die skool losgebrand het.
Talle dood ná skietery by skool
“Dis ʼn aaklige dag vir ons. Dis ʼn katastrofe. Daar is regtig geen woorde nie.”
Foto van huilende oupa en sterwende kleinkind ruk harte
ʼn Foto van ʼn oupa van Florida in die VSA, wat hartverskeurend huil langs sy kleindogter se hospitaalbed, doen wêreldwyd die ronde op sosiale media.
Drie vas wat man glo in kop skiet vir TV
ʼn Video van die voorval het in Desember opslae op sosiale media gemaak.
ʼn Raaisel omhul seun se dood
ʼn Tienerseun is Dinsdagoggend in ʼn Johannesburgse hospitaal dood nadat hy met ernstige beserings langs ʼn pad aangetref is.
Video: Man in kop geskiet vir TV
ʼn Video waarin gesien kan word hoe ʼn vrou en ʼn klein dogtertjie tydens ʼn huisroof voor aanvallers vlug en ʼn man twee keer geskiet word, word wyd op sosiale media versprei.
[Foto’s] ʼn Nóg sterker orkaan op pad na VSA
Die Amerikaanse nasionale weerdiens het Dinsdag gesê die orkaan veroorsaak reeds stormsterk winde van meer as 250 km/h op die see, maar dat winde van sowat 300 km/h verwag word wanneer die orkaan die vasteland tref.