Die departement van basiese onderwys het gesê ʼn leerder in gr. 1 by ʼn laerskool in Noordwes is dood toe ʼn gr. 11-leerder van ʼn ander skool hom aangeval het.
Lees meerAlles vir Woensdag 21 November 2018
Regstappe aangekondig teen Yes4Youth
Solidariteit Jeug het tydens die konferensie bekendgemaak dat hy regstappe namens een van sy lede, Danie van der Merwe, wat werkloos is en uit hierdie program uitgesluit word weens sy velkleur, gaan neem.
Twee vas oor ongeslypte diamante
Twee persone wat in hegtenis geneem is in verband met die onwettige besit van ongeslypte diamante, sal na verwagting vandeesweek in die landdroshof in Somerset-Wes verskyn.
Vermeende plaasaanvallers in Winburg gefnuik
Beamptes van die polisie in Winburg in die Vrystaat kon Dinsdag ʼn moontlike plaasaanval verhoed danksy vinnige optrede.
AfriForum wil hof toe om onteiening sonder vergoeding te verhoed
Die burgerregte-organisasie AfriForum het aan sy regspan opdrag gegee om voor te berei vir regsoptrede om die proses te stuit om artikel 25 van die Grondwet (die eiendomsregklousule) te verander om vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak.
Konstruksiewerker sterf toe pomphuisie op hom val
Paramedici is Woensdagmiddag na ʼn toneel in La Lucia in KwaZulu-Natal ontbied waar ʼn struktuur omgeval het.
Meer as R51 miljard se onreëlmatige uitgawes by staatsdepartemente
Die ouditeur-generaal Kimi Makwetu het Woensdag onthul onreëlmatige uitgawes vir nasionale en provinsiale staatsdepartemente en staatsbeheerde ondernemings beloop meer as R51 miljard.
ToekomsVenster: Die liefde glo en dien die waarheid
Kyk weer na die Seun. Sy aardse optrede getuig van onvoorwaardelike liefde. Dis ook hoe Hy oor jou voel.
Video: Schuster se ‘Frank and Fearless’ vir oud en jonk
In ware Schuster-tradisie, vertel ‘Frank and Fearless’ die komiese verhaal van vier oulike karakters se heldhaftige streke in die Afrika-bosveld.
Cheetahs en Kings speel net 13 wedstryde in 26 weke
Een van die vernaamste uitdagings vir die Cheetahs en die Kings in die Pro14-reeks is waarskynlik om die gebrek aan kontinuïteit te oorkom.
Eskom waarsku sy skuld kan tot R550 miljard styg
Die huidige krisis ten opsigte van steenkool is die gevolg van die kragvoorsiener se berugte ooreenkoms met Tegeta Exploration vir steenkoolvoorsiening.
Die wêreld in foto’s – 21 November 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Gesogte prys vir SA in Mej. Wêreld-kompetisie
“Dít is net ʼn herinnering dat die wêreld ons sal liefhê en aanvaar vir wie ons is wanneer ons net eie aan onsself bly.”
Minister bieg oor sekuriteit by tronke
Die minister het gesê hy word selfs op die hoogte gehou van die situasie in tronke deur gevangenes wat sy persoonlike selfoonnommer het en hom dag en nag bel – meestal per selfoon, wat op sigself in tronke verbode is.
Vrou gryp ‘tweede kans’ ná gru-ongeluk
“My ma het gesê ek kan nie net op ʼn hopie sit oor wat gebeur het nie, ek moet aangaan met my lewe. Dis tóé dat ek begin hardloop het.”
Twee dood toe huisbraak in skietery ontaard
Nie lank daarna nie, het beamptes van ʼn veiligheidsmaatskappy opgedaag en in ʼn skietgeveg met die rowers betrokke geraak.
Vier vas ná vrou op melkplaas geskiet word
“Die aanvallers het glo ʼn 25-jarige man met ʼn kabel vasgebind, geld geëis en ʼn 55-jarige vrou geskiet.”
Een na hospitaal geneem ná restaurant brand
Die brandweer was gou op die toneel en die brand is teen omstreeks 12:10 geblus sonder dat dit verder as die restaurant versprei het.
Belangrike nuwe wet teen korrupte amptenare
Die ouditeur-generaal, Kimi Makwetu, het vanoggend in die parlement aangekondig dat nuwe wetgewing vandeesweek van krag geword het om munisipale en ander staatsamptenare persoonlik finansieel aanspreeklik te hou vir onregmatige besteding wat onder hul toesig aangegaan word.
Luister: 2018 is Jannie du Toit se oesjaar
“Dat iemand so sag na jou kan kyk dat jy skielik voel: weet jy wat, dalk is ek ook orraait … dit is nogal fantasties.”