ʼn Leeu wat se tande en naels verwyder is en na ʼn welgestelde voorstad van die Kambodjaanse hoofstad gesmokkel is, is Maandag aan sy eienaar terugbesorg ná eerste minister Hun Sen se onverwagse ingryping.
Lees meerAlles vir Maandag 5 Julie 2021
NW-munisipaliteite: Slegs 49% van finansies-personeel het regte kwalifikasie
Slegs 49% van alle munisipale finansiële personeel in Noordwes beskik oor die relevante kwalifikasie.
Pierre Spies en ander kenners praat aanlyn met die manne
Hardloop jou eie wedloop: Pierre Spies en ander kenners praat Donderdag, 8 Julie, aanlyn met die manne in vanjaar se Finesse en Laeveld Agrochem se MansGenoeg!-geselligheid. Bespreek nou jou plek dra so by tot Helpende Hand se HelpJag-projek.
121 nog vermis ná Florida-gebou ineenstort
ʼn Soek-en-reddingsbeampte van Israel het gesê die kanse op oorlewendes is “byna nul”.
Vermeende kapers jaag toe in reaksievoertuig in
Die Rusa-beamptes is nie tydens die ongeluk beseer nie.
Pa in hof oor dogter se verkragting
Die beskuldigde is in 2016 op parool vrygelaat ná hy in 2008 aan ʼn soortgelyke oortreding skuldig bevind is.
ToekomsVenster: Opgeroep tot oorvloedige blydskap
Lewe vanuit die eerste vers van Ps. 23 en die bemoediging en sekuriteit wat dit gee: “Die Here is my Herder, ek kom niks kort nie”.
Jabeur maak geskiedenis by Wimbledon
Die 24ste gekeurde Jabeur het die Pool Iga Swiatek met 5-7, 6-1 en 6-1 verslaan.
Gautengse metro’s geraak deur ontploffing by pompstasie
Herstelwerk aan die beskadigde infrastruktuur word tans op ʼn noodgrondslag gedoen.
Man in huis buite PE doodgeskiet
Die verdagtes het die slagoffer tot in sy huis agtervolg, waar die slagoffer deur ʼn venster gespring en in ʼn sinkhuis beland het.
Hertogin isoleer ná kontak met Covid
Die Britse regering beoog intussen om alle Covid-19-maatreëls op te hef vanaf 19 Julie.
Aftree-oordmoord: Saak na hooggeregshof
Tersius du Plessis het tydens sy eerste hofverskyning gebieg dat hy Johanna Rossouw vermoor het.
‘Devilsdorp’: Krugersdorp-moorde oopgevlek in nuwe reeks
“‘Devilsdorp’ wys weer dat die waarheid vreemder as fiksie is – veral in Suid-Afrika.”
Pofadder-vrou se verhoordatum bekend
Leon is op 7 Oktober wreed vermoor en sy liggaam in die swembad van die egpaar se huis gegooi.
Bokke weer in isolasie ná Lood positief toets
SA Rugby moet nou besluit of rugbytoetse voortgaan soos beplan.
Wen ’n skoonheid-geskenkpak vir Vrouedag!
Drie Maroela-lesers word vir Vrouedag bederf met ʼn wonderlike Placecol-geskenkpak!
Koolhidraatvlakke van avokadobome ook nou getoets
“Die ITEST Carbohydrates-ontledingsprogram (CHO) is, sover ons vasgestel het, die eerste in sy soort ter wêreld.”
Daniah terug veld toe in ‘persoonlikste rol nóg’
Daniah de Villiers wat destyds drie jaar saam met leeus grootgeword het vir ʼn rolprent, is eersdaags te sien as aanbieder van ʼn nuwe diereprogram op kykNET. Lees meer.
Polisie wou bloedbad by Nkandla vermy
Prins Mangosuthu Buthelezi, eerste minister van die Zoeloes, het intussen dít wat die afgelope naweek by Nkandla plaasgevind het, as “verraad” bestempel.
Pous ondergaan operasie
Pous Franciscus (84) is Sondag in ’n hospitaal in Rome opgeneem.