Dit is die soveelste ongeluk wat die afgelope paar weke in dié provinsie aangemeld is.
Alles vir Maandag 5 Julie 2021
Resep: Warm witsjokolade
Gee dié warm drankie ʼn bietjie skop met ʼn ekstra sopie Amarula-likeur.
Mynbedryf moet nou SA ekonomie red – Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief stygende metaalpryse gaan ʼn beduidende rol speel in die land se herstel van die insinking weens die Covid-19-pandemie.
Bokke se kommer oor RG, Eben
“Ons het ʼn goeie gesprek gevoer oor die spelgebiede waar ons kan verbeter. Ons is vol vertroue dat die spelers wat Vrydag gaan speel, dit sal kan doen.”
Munisipale stakings dreig oor loongeskil
Samwu eis ’n loonverhoging van R4 000 vir alle munisipale werkers.
Boek: ‘Vier susters’ – Gerda Taljaard
Gerda Taljaard se ‘Vier susters’ is ʼn priemende roman wat die tradisies van die historiese en die plaasroman omkeer.
Verslae, verlam ná glykabel-ongeluk
Wat ʼn avontuurvakansie vir ʼn gesin van Mpumalanga moes gewees het, het binne minute in ʼn nagmerrie ontaard – een wat vir hulle steeds voortduur.
Woord: bollemakiesie
Waar op aarde kom ons aan die woord “bollemakiesie”? Taaltoffie stel ondersoek in
Dwelms tussen snye brood versteek
Lede van die blitspatrollie het inligting opgevolg dat die man dwelms by hom het.
Regsman sterf aan Covid-19
“Die tragiese dood van Rob Legh het Suid-Afrika van ’n briljante, deernisvolle leier ontneem.”
Moenie jou gesondheid met ’n knippie sout neem nie!
Terwyl groot gewag gemaak word van die groot hoeveelhede suiker wat Suid-Afrikaners daagliks inneem, vergeet ons dikwels die ander groot rede vir ’n ongesonde lewe: sout.
Polisie maak skoon in Bityi
“Wat eens beskou is as ʼn slag- en speelveld vir veediewe is nou ʼn betreklik vreedsame gebied vir wetsgehoorsame burgers.”
Nkandla: Dwing afsondering af, of skrap regulasies oral – Steenhuisen
Die DA sê indien pres. Cyril Ramaphosa nie die situasie veroordeel nie, gaan hy onthou word as “die president wat branderplankryers en drawwers aangekeer het, terwyl sy kamerade skotvry daarvan afgekom het”.
Covid-19-statistieke: Byna 14 000 in hospitale
Sowat een uit elke drie toetse wat nou vir Covid-19 gedoen word, is positief.
Gedagte vir die dag: Eendag …
In daardie tyd … In daardie dae … (Jeremia 3:17-18)