Wen ’n skoonheid-geskenkpak vir Vrouedag!

Dis winter en ons is nog in die middel van ʼn wêreldwye pandemie. Daarom is dit nou die beste tyd om jouself te bederf!

Maroela Media wil graag drie van ons vroulike lesers vir Vrouedag bederf met ʼn wonderlike Placecol-geskenkpak.

Jy kan Placecol vertrou om jou vel binne slegs sewe dae te transformeer. Placecol bly toegewyd om uitstekende produkte te ontwikkel wat jou veltoestand kan verbeter. Die Placecol-belofte beteken dat jy net sewe dae weg is van sigbare resultate.

Wat kan jy wen?

Drie gelukkige Maroela-lesers kan elkeen ʼn Placecol-skoonheidsgeskenkpak ter waarde van meer as R1 800 wen wat die volgende bevat:

  • Placecol Clean Start Facial Milk (reiniger)

Reinig jou vel soos ʼn skoonheidsdeskundige met dié strelende reinigingsmelk wat sagkens maar doeltreffend alle vuilheid verwyder en jou vel op ʼn sellulêre vlak van onsuiwerhede reinig, terwyl die vog in jou vel steeds beskerm word. Jou vel sal skoon en gemaklik voel.

  • Placecol Calming Mist

ʼn Verfrisser wat sagkens en kalmerend werk om die pH-balans in jou vel te herstel. Dit verminder sensitiwiteit en berei die vel voor vir beter absorbering. Gereelde gebruik bevorder die vel se glans. Dit kan deur die loop van die dag weer aangewend word om bevogtigingsvlakke op te stoot en die vel te verfris.

  • Placecol Maximum Hydro Day

Dié bevogtiger help om die vel se natuurlike vog te reguleer en te bewaar terwyl kollageen-sintese vir ʼn ferm vel verhoog. Die natuurlike lipiede en vitamine A, E en C help met algehele voorkoms. Gereelde gebruik bevorder die vel se glans.

  • Placecol Maximum Hydro Night

ʼn Bevogtiger wat jy snags kan gebruik om die natuurlike voginhoud van die vel te verhoog terwyl kollageen- en elastienvervaardiging verbeter. Gereelde gebruik bevorder die vel se elastisiteit en digtheid vir ʼn ferm en glansende vel.

  • Placecol Sun Protection Spray SPF 15

ʼn Ligte, nie-olierige daaglikse beskermer wat maklik aanwend. Bevat hoë vlakke van anti-oksidante met UVA en UVB-filters om teen sonbrandskade en vrye radikale te beskerm. Dit hou die vel vogtig en glansend. Dit is perfek vir alle veltipes.

  • Placecol Conditioning Lip Therapy

ʼn Ultra-bevogtiger vir jou lippe wat langdurige vog verskaf om droë lippe te herstel en te beskerm. Dit kan ook vir naelvliesies gebruik word. Hierdie lipbevogtiger bevat xilitol en kokosneutolie wat jou lippe binnedring om langdurige bevogtiging te verseker.

Jy kan een van dié wonderlike geskenkpakke vir jouself of vir ʼn vrou in jou lewe wen. Die sluitingsdatum is op Vrouedag, 9 Augustus 2021.

Vir meer inligting oor Placecol se wonderlike produkte, besoek gerus placecol.com

Skryf nou in

Die kompetisie het gesluit.

Bepalings en voorwaardes

  • Deelnemers moet ‘n afleweringsadres in Suid-Afrika hê.
  • Placecol hanteer die versending van die pryse.
  • Die sluitingsdatum van die kompetisie is 9 Augustus 2021 om 23:45.
  • Drie wenners sal lukraak uit die inskrywings getrek word.
  • Die wenners se name sal in die week van 10 Augustus 2021 op Maroela Media bekendgemaak word.
  • Die prys kan nie vir kontant omgeruil word nie.
  • Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  • Slegs die drie wenners se kontakbesonderhede sal aan Placecol verskaf word sodat die geskenkpak aan die betrokke persone versend kan word.
  • Maroela Media en Placecol kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies wat jy mag ly deur die gebruik van die geskenkpak of indien jou vel sensitief is vir enige van die produkte nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.