“Ons neem sterk standpunt in teen die ANC-regering se korrupsie-kultuur wat jongmense benadeel, soos NSFAS se wanbesteding wat tot gevolg het dat daar minder fondse beskikbaar is om vir behoeftige jongmense die geleentheid te gun om te studeer.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 31 Januarie 2023
Spanning loop hoog in Eswatini
“Daar is voortgesette en sporadiese voorvalle van geweld in die Koninkryk Eswatini.”
Dubbelganger vermoor sodat vrou kan maak of sy dood is
Sy het verskeie vroue op sosiale media gekontak wat soos sy lyk en met “vals beloftes” probeer om hulle te ontmoet.
Inhegtenisnemings volg gou ná transitorooftog
“Die vier verdagtes is in hegtenis geneem en is betrap met ʼn onbekende bedrag kontant. Hulle is tans almal onder polisiebewaking in die hospitaal.”
36 000 pasiënte wag vir operasies in Gauteng
Beurtkrag, ʼn vaardigheidstekort, die pandemie en die groot uittog van ervare personeel na oorsese lande en privaat gesondheidsorg, is van die faktore wat blameer word.
Huise ontruim weens woedende grondgrypers
Inwoners van kleinhoewes in Knoppieslaagte, Timsrand en Mnandi buite Centurion moes Maandag inderhaas hul huise ontruim weens gewelddadige betogings deur grondbesetters in die gebied.
Fiksheid kelder Dané se WB-droom
“Totaal gebroke,” is Dané van Niekerk se kort inskrywing op sosiale media nadat sy nie deel van die uitgelese Protea-groep vir die komende T20-Wêreldbekergroep is nie.
Dís hoeveel petrol duurder word
Ná kortstondige verligting in Januarie, styg die petrolprys Woensdag weer.
Oorsprong van varkpes-geval onbekend
Daar is verskeie kleinskaalse varkboere in Gauteng waar varkpes sporadies uitbreek.
ToekomsVenster: Kennis en vertroue
Dalk moet ons weer nadink oor wat vir ons onverhandelbaar is, waarom ons die standpunt huldig en wat ons bereid is om daarvoor te verduur.
‘Beëindig beurtkrag voor einde vanjaar’ – ANC
Die ANC sê alles moontlik moet gedoen word om Eskom te red, maar drukgroepe en opposisiepartye maan die proses om die kragkrisis op te los, moet met ʼn valkoog dopgehou word.
Boekoorsig: Leer skryf in Afrikaans
“Om te skryf” wys jou aan die hand van voorbeelde hoe om knap skryfwerk te lewer. En al wil jy dalk nie noodwendig leer om beter te skryf nie, kan jy jou steeds verlustig in die baie goeie prosa hierin.
Dít is intensiewe vorm van weelde
Die imposante ontwerp sal waarskynlik party afskrik, maar van agter die stuur is dit een van die luuksste ervarings wat ek al ooit in ʼn kar teëgekom het.
Pienkvoetnuus vir twee Hollywood-glanspaartjies
Daar is klaarblyklik iets in Hollywood se water!
DA wys vinger na Rand Water oor waterkrisis
Gautengers het al wéér beperkte toegang tot water en die DA sê dit is weens Rand Water se “onbekwaamheid”.
Sekuriteitswag doodgeskiet tydens rooftog
Die eienaar van die winkel kon betyds die paniekknoppie druk om ʼn sekuriteitsmaatskappy te aktiveer.
Rassie het glo ’skeidsregter-spesialis’ in visier
Met die Wêreldbeker-toernooi om die draai soek spanne na slim maniere om ʼn voordeel bó hul teenstanders te kry.
Foto’s: Tropiese sikloon Cheneso laat duisende dakloos
Sikloon Cheneso het Madagaskar op 19 Januarie getref en tien dae in die westelike deel van die eiland gewoed.
Eskom weer terug op fase 6
Die kragvoorsiener moes beurtkrag verskerp nadat ses opwekkingseenhede in die afgelope 24 uur onklaar geraak het.
Eerste Wednesday Addams-aktrise (64) sterf
Die rol is onlangs deur Jenna Ortega vertolk vir die Netflix-gruwelkomedie ‘Wednesday’.