Jy het moontlik baie van dié bestanddele reeds in jou kombuis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "velsorg"
Dié velsorgbestanddele is vanjaar se gunstelinge
Totsiens, ingewikkelde velsorgroetines en hallo, veeldoelige produkte.
Velsorg vir somer, skei feite van fiksie
Soos die dae langer en die temperature warmer word, moet ons ons velsorgroetines by die veranderende seisoene aanpas.
Foto’s: Elizabeth Arden vier goue bestanddeel vir teenveroudering
Elizabeth Arden het die Goudstad sy bynaam behoorlik laat verdien met die plaaslike bekendstelling van hul jongste keramiede-kapsulereeks.
Luister: Maak keramiede deel van jou velsorg dié winter
Keramiede blyk die jongste gonswoord in die skoonheidswêreld te wees, maar wat presies is hierdie sogenaamde “wonderbestanddeel” en wie moet dit gebruik?
Kremetartvrug superkos vir maag én vel in wintermaande
Deesdae is dié vrug ʼn gunstelingbestanddeel vir alles van smoothies en gesondheidstafies, tot velsorgprodukte soos gesigserums.
Ontspan ouers, nie alle velprobleme is aknee nie
“Hier is ons goue wenk vir alle ouers: voordat jou tiener met enige behandeling begin, is dit belangrik om te onderskei tussen aknee en ander toestande wat soortgelyk mag lyk.”
Kies gesonde tuisvelsorg bo indringende teenverouderingsprosedures
Duur, indringende velsorgprosedures pas nie noodwendig elkeen se sak of smaak nie en kenners meen goeie, basiese velsorgroetines kan net so effektief wees.
Kameel-poeiermelk nuwe toevoeging tot velsorg
Eleonor Knoesen gebruik vars melk in die seep en poeiermelk in die res van die produkte.
Luister: Is daar werklik iets soos ‘organiese’ velsorgprodukte?
Kan sekere velsorgprodukte werklik as “organies” bestempel word of het dié term net nog ʼn modewoord geword om oningeligte verbruikers te flous?
Luister: Is ʼn goeie velsorgroetine vir mans noodsaaklik?
Kan mans maar staatmaak op daardie een botteltjie in die stort waarmee hulle hulself elke dag van kop tot toon was?
Wat gebeur met jou vel as jy met grimering gaan slaap?
ʼn Somatoloog verduidelik hoe én hoekom jy jou grimering sorgvuldig moet verwyder voor jou kop saans die kussing tref.
Luister: Het ons gesigserums én vogroom nodig?
Is daar sekere bestanddele wat dalk nie vir sekere veltipes gepas is nie? Mag jy dit soggens én saans aanwend? Dis die vrae wat in vandag se gesprek beantwoord word.
Luister: Kan velsorgprodukte ons teen veroudering red?
Volgens kenners is daar een produk wat elkeen in sy of haar kas moet hê om hul vel te beskerm.
Luister: Is ingewikkelde velsorgroetines net ʼn geldmaakfoefie?
Felicia Keus van die Isa Carstens-skoonheidsakademie verklap watter velsorgprodukte en- toestelle nie die geld of moeite werd is nie.
Jaag plooie, aknee op hol met retinol
Retinol is een van die bekendste velsorgbestanddele op die rak.
Staak dié 5 slegte velsorggewoontes
“Ons hoor gereeld wat ons moet doen, maar besef nie altyd wat ons nie moet doen nie.”
Luister: Praktiese wenke om ʼn ongesonde spysverteringstelsel te herstel
Dr. Vanessa Lapiner deel ʼn paar algemene wenke wat enigiemand vandag kan begin volg om ʼn ongesonde spysverteringstelsel te balanseer en herstel.
Luister: Gesonde spysverteringstelsel beteken gesonde vel
In dié insetsel gesels dr. Vanessa Lapiner, ʼn dermatoloog, oor die vyf stappe wat gevolg word om ʼn ongesonde spysverteringstelsel te balanseer en herstel.
Bose kringloop van lipsalfverslawing
Die kleure en geure van jou lipsalf is dalk juis die rede waarom jy nie daarsonder kan klaarkom nie. Boonop bevat jou gunstelinglipstiffie heel moontlik lood.