Minstens 107 aasvoëls en een hiëna het einde verlede week in die Krugerwildtuin gevrek.
Lees meerAlles vir Donderdag 18 Augustus 2022
Dié man gesoek vir Pinnacle Point-moord
’n Man van Lesotho is positief met die moord verbind met behulp van vingerafdrukke wat op die toneel gevind is.
Tronkstraf vir verkeersman ná ‘afpersboete’
Sandile Lloyd Nene het ’n motoris kwansuis beboet omdat haar motor se ligte te naby aan haar motor se bande geleë was.
5 kinders dood toe vragmotor deur skoolheining ploeg
Verskeie leerders van die Laerskool Vyfhoek naby Potchefstroom was vanmiddag onder die vragmotor vasgekeer.
Skrywer (81) met passie vir Israel sterf
Leroux-Van der Boon is Woensdag in die ouderdom van 81 dood.
Saak teen Gautengse adjunkspeaker betrap klaer onkant
AfriForum se privaatvervolgingseenheid was verbaas om te hoor dat die saak teen die adjunkspeaker van die Gautengse wetgewer, Vuyo Mhlakaza-Manamela, reeds Donderdag vir verhoor geskeduleer…
ToekomsVenster: Woorde van bemoediging
Wanneer laas het jy ʼn opreg bedoelde kompliment uitgedeel? Wanneer laas het jy iemand anders spesiaal laat voel?
Moordsaak dreig teen Middelburg se topbestuur
Die EFF meen dit is onaanvaarbaar dat ʼn private veiligheidsmaatskappy wat deur die munisipaliteit aangestel is, vier van sy stakende werkers Woensdag geskiet het.
Cosatu wil land tot stilstand bring
“Die staking is in reaksie op die voortdurende beurtkrag, brandstofprysstygings en stygende voedselpryse.”
Vermeende aanvaller op plaas doodgeskiet
Die plaaseienaar is verlede Augustus óók op sy plaas in die omgewing van Hankey aangeval.
Ashley moet nou 33 jaar sit
“Die Here se werk met Ashley is nog nie klaar nie.”
Land aan die gons oor skattige koor
“Dis baie gewild in die skool om deel van die koor te wees, ons het selfs krieket- en rugbyspelers in die koor.”
Podlitiek: Natal self reggemaak, Zuma-saak en vryheid van spraak
Die Podlitiek-span bespreek vandeesweek die burgers van KwaZulu-Natal wat besluit het hulle doen dit eerder self, die hofsaak oor oudpres. Jacob Zuma se mediese parool en die aanval op Salman Rushdie, asook wat dit beteken vir vryheid van spraak.
Paniekknoppie red moontlik sakeman se lewe
Die man se vermeende ontvoerders kon boonop in hegtenis geneem word nadat die owerhede ’n leidraad vanaf die opsporingstoestel opgevolg het.
Max verwelkom hernieude Mercedes-aanslag
“Dit is goed dat Mercedes weer mededingend is, want nou kan hulle ’n paar punte by Ferrari steel,” het die verdedigende wêreldkampioen geskerts.
Wenners van ‘Afrikaans in styl’-kaartjies aangewys
Baie geluk aan die vier Maroela Media-lesers wat elkeen ʼn dubbelkaartjie vir die Afrikaans in styl-produksie gewen het.
Dirk Meerkotter-kuns gevier met uitstalling, musiek
ʼn Versameling van Dirk Meerkotter se kunswerke, onder meer loodglasvensters wat hy vir die NG kerk Lindenpark geskep het, word uitgestal.
Padlangs met die Jimny: Botswana se bosveld-bekoring
Die middag gaan drink ons ʼn paar biere en kyk die sonsondergang langs die rivier. Man, dis nog ʼn rowwe dag in Afrika.
Drie van Clover hoor gou oor borgtog
Ná Cassanga se dood is die aanvanklike aanklag van poging tot moord na moord verander. Al vyf verdagtes staan nou tereg op twee aanklagte van moord.
Jong Stadsboer Veldskool in die Bosveld aangebied
In die hartjie van die Bosveld, net buite Vaalwater, sal jy die tuiste vind van die Jong Stadsboer Veldskool.