In hierdie gemeenskap is dit maklik om soos ’n vis uit die water te voel en die karakters besef vinnig dat hul vuil wasgoed nie so maklik met water skoongewas kan word nie.
Alles vir Donderdag 18 Augustus 2022
Verdagte in Hillary Gardee-moord voorlopig vry
Die Nigeriër sou na verwagting Woensdag in die Nelspruit-landdroshof verskyn het, maar die saak is nooit op die hofrol geplaas nie.
Resep: Romerige murgpampoensop
Die winter mag dalk amper verby wees, maar sopliefhebbers sal beslis nie hul neuse vir dié murgpampoensop optrek nie.
Vat vyf, Kagiso!
Kagiso Rabada se naam sal nou saam met ander Protea-sterre soos Allan Donald en Makhaya Ntini op die Lord’s-ererol verskyn.
Nóg ’n United-speler in hof
Ryan Giggs, die voormalige Manchester United-ster, probeer tans om sy naam in ere te herstel nadat klagtes van aanranding teen hom aanhangig gemaak is.
Polisie trek bendeleier vas
Tesame met verskeie duur huishoudelike items is die karkas van ʼn hiëna ook in die huis gevind.
70 in sop wat plante in vleiland sny
Die iSimangaliso-vleilandpark is vroeër vanjaar ʼn interdik toegestaan wat persone verbied om die gebied te betree en plantegroei te verwyder of te sny.
Appel sing vir plaasaanvalslagoffers
Die kunstenaar tree by die AfriForum Trauma-ondersteuningseenheid se ambassadeursfunksie op 19 Augustus in die AfriForum Teater in Pretoria op. Kaartjies is steeds beskikbaar.
Verbod op vervoer van beeste ‘sleg, maar nodig’
ʼn Landbou-ekonoom meen kommersiële produsente met speenkalwers word in dié stadium die meeste deur die vervoerverbod geraak.
Taalgebruik: Adresse
Wonder jy ook oor die skryfwyse van straatnommers en -name in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Buurlande verbreek handelsooreenkomste
“Ons moet onthou dat Namibië en Botswana weer op ander gebiede voordeel trek uit die vrye beweging van produkte na Suid-Afrika en hierdie eensydige verbod is dus uiters onregverdig.”
LIV-speler dagvaar TV-netwerk
Brandel Chamblee het na afloop van die hofsaak gesê “gholf het gewen, moordenaars het verloor”.
Oorskot in opgeveilde tasse dié van kinders
Die polisie vermoed die slagoffers was tussen vyf en tien jaar oud toe hulle gesterf het.
Betogers by munisipale kantoor geskiet
Stakende munisipale werkers het gister toegang tot Middelburg se munisipale kantoor probeer verkry.
Wen: Bederf ouma en oupa met ʼn paar skaapwolpantoffels
Jy staan die kans om die ouma en oupa in jou familie te bederf met die lekkerste paar skaapwolpantoffels!
Boek: ‘Rautenbach-Malherbe Staatsreg (sewende uitgawe)’ – IM Rautenbach
“Enigiets wat oor staatsreg en menseregte te sê is, kan soos in enige ander taal ook in Afrikaans en op regswetenskaplike vlak gesê word.”
Kaptein Hooper gaan ook Boktoetse misloop
Die 30-jarige losvoorspeler het aan die vooraand van Australië se twee wedstryde teen Argentinië aangedui dat hy met sy gemoedstoestand en geestelike welstand sukkel.
Oudsoldaat van SA in Zimbabwe aangekeer
Die voormalige Suid-Afrikaanse soldaat was glo besig om ʼn rooftog te beplan.
7 slim wenke hoe ouers tyd kan maak
“Daar is gewoon nie tyd nie.” Hoe dikwels hoor ons nie hierdie woorde nie? Dan kom die antwoord: Maak tyd! Maar hoe maak ʼn mens tyd as daar net 24 uur in ʼn dag is?
Rafa verloor, Daniil bly no. 1
“Dit is vir my moeilik om iets positief oor vandag se vertoning te sê, maar ek sal beslis moet verbeter. Ek moet meer oefen en meer dae op die baan deurbring.”