“Ek is hier om die koningin dood te maak.”
Alles vir Donderdag 18 Augustus 2022
Sneeu hiér voorspel
Temperature in die Oos-Kaap, Vrystaat, Noordwes, suidelike dele van KwaZulu-Natal en Gauteng sal Donderdag na verwagting daal.
Waarmee is jy só besig?
Wat sou dit van my gevat het om net een oggend my pakkasie neer te sit en vir my plantjie water te gee? Om te gaan koffie drink by die tannie met die toe deur en die leë parkeerarea? Om te vergeet van ʼn deurmekaar kombuis en die wasgoed op die draad, en te luister na my tiener se skoolstories?
Man vind pêrel in restaurant se gaapskulp
“My vrou het eers gedink dit is ʼn kraletjie, of dalk ʼn lekkertjie. Ons het gedink die sjef het dit dalk per ongeluk laat val.”
10 jaar ná Marikana: Agter die skerms
Die Marikana-gebeure kan nie herdenk word deur oor die wreedaardige moorde van tien onskuldige mense te swyg en ander feite rondom die tragiese gebeure vir populistiese gewin te verbloem nie.
Jaag plooie, aknee op hol met retinol
Retinol is een van die bekendste velsorgbestanddele op die rak.
Protea-blitse laat bleekbene bontstaan
’n Engelsman kan nie aggressief kolf wanneer hy terug in die kleedkamer is nie.
DNS gee man drie dekades ná moorde weg
’n Amerikaner is onlangs deur polisieondersoekers by sy werkplek genader oor die DNS-monster wat hy meer as ’n maand gelede tydens ’n verkeerspadblokkade verskaf het.
Anna Neethling-Pohl word onthou
“Iemand wat in die Karoo grootgeword het, kan eintlik nie anders as om te glo nie. Daar waar die wêreld so oop is en die hemel so wyd, daar glo ’n mens in jou Skepper.”
Twee hoërskoolleerders sterf in aanvalle by skole
Hoewel die aanvalle in verskillende provinsies plaasgevind het, hou albei na bewering verband met bendegeweld.
Parlement sê Phala Phala-saak sloer nie
Die parlement voer aan opposisiepartye se oproep om ʼn ad hoc-komitee aan te wys om al die beweerde oortredings te ondersoek is “voortydig en misleidend”.
OB wil Ramaphosa dwing om te getuig
Die geskorste openbare beskermer se regspan voer aan dat dit onaanvaarbaar is dat ander getuies geroep is om te getuig oor die bewerings wat hulle gemaak het, maar nie die president nie.
Koalisies kan munisipale verval help omkeer – kenners
Indien dit reg aangewend word, kan koalisies gebruik word om oorheersende partye aanspreeklik te hou en dit kan oor die lang termyn tot verbeterde dienslewering lei.
Vrouewagte gevind ná raaiselagtige verdwyning
Mamokgo Julia Tladi (44), Maletsatsi Mofokeng (39) en Gladys Masabata Motoai (37) was by ʼn stadion in Kroonstad aan diens toe hulle verdwyn het.
Gedagte vir die dag: Die waarde van deursettingsvermoë
Elkeen wat kan hoor, moet luister wat die Gees aan die gemeentes sê. Elkeen wat aanhou oorwin, sal Ek laat eet van die boom van die lewe wat in die paradys van God staan. (Openbaring 2:7)