Dié nuwe program is van Maandag 20 Maart af op die kassie te sien en dien as plaasvervanger vir die gewilde ‘Kind van die Noodlot’, wat ná 148 episodes op 16 Maart tot ʼn einde kom.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "telenovelle"
Dis drama om ’n swembad in dié kykNET-telenovelle
In hierdie gemeenskap is dit maklik om soos ’n vis uit die water te voel en die karakters besef vinnig dat hul vuil wasgoed nie so maklik met water skoongewas kan word nie.