“Dit is werklik ʼn vreugdevolle publikasie en beslis iets wat jy op jou boekrak moet hê.”
Lees meerAlles vir Vrydag 18 November 2022
Gedig: laat woorde die laaste sê hê (‘n pleitskrif in vyf dele)
“Grote God van my voordigters, van Cussons en Cloete en Krog, neem in hemelsnaam dié mosterdsaad en seën dit met sonskyn en reën.”
Vyf mense verdrink in Noordwes
Die provinsiale polisiekommissaris het intussen sy kommer oor die gereelde verdrinkings uitgespreek en mense gemaan om waaksaam te wees by groot waterbronne.
Ma wat glo kinders moor in hospitaal
Daar bestaan ʼn redelike vermoede dat die beskuldigde nie geestelik geskik is om verhoor te word nie.
Hiér is jou Afrikaanse Desember-kykgenot
fliekNET sal van 16 Desember 2022 tot 15 Januarie op DStv-kanaal 149 kuier.
ToekomsVenster: Moegheid aan die einde van die jaar
Waarmee is jy besig en waarom is jy daarmee besig?
MRK genader oor prof wat wit studente ‘honde’ noem
Volgens die burgerregteorganisasie Kaapse Forum lewer die betrokke professor se opmerkings geen opbouende bydrae om rassistiese optrede in ons demokratiese samelewing te ontwortel nie.
Luister: Goeie assessering is deel van ’n blink onderwystoekoms
Die woorde “assessering” en “toetse” word deesdae sommer oor dieselfde kam geskeer.
N1 deels oop ná suurstorting
Sedert die storting werk nooddienste onverpoos om die suur van die pad te verwyder, maar ʼn deel van die snelweg sal tog nog gesluit moet bly.
Al meer kinders sukkel met onbeheerbare gedrag
Skole en onderwysers word maklik die skuld gegee vir gebrekkige dissipline; maar hoe lyk die kind se dissipline by die ouerhuis?
Fase 4-beurtkrag onbepaald ingestel
Eskom voorsien boonop dat die veranderinge in beurtkragfases nog meer wisselvallig sal word.
Lewenswetenskappe ‘beter as rekordeksamen’
“Vir die eerste keer in 30 jaar skryf meer as 80% van matrieks die volle tyd wat aan hulle beskikbaar.”
Ma vasgetrek ná twee seuns doodbrand
Die seuns het albei onherkenbaar verbrand.
Landboustudente steek kers op by bekende stoetteler
Petrus Taljaard, ’n bekende stoetteler naby Ermelo in Mpumalanga, dra graag sy kennis oor aan jong landboustudente.
GR-S Hilux skei die koring van die kaf
Al dié goeie kompetisie is eenvoudig puik nuus vir die eindgebruiker. Elke vervaardiger moet hul beste voet voorsit.
KragDag op pad Kaap toe
“Ons tema vir 2023 is, Kom ons bou ʼn kragstasie.”
Centurion-ma vertel van gru-ongeluk
“Ek het net weer eens besef dat ons nie ons kinders of gesin as vanselfsprekend moet aanvaar nie. Ons kan hulle binne ’n oogwink verloor.”
Vrou geskors ná ‘rassevoorval’ met klant
ʼn Jong vrou wat by ʼn bekende hardewaremaatskappy in Centurion werksaam is, is Donderdag geskors nadat sy ʼn klag van crimen injuria teen ʼn klant gelê het.
Onderwysdepartement herroep vraelyste oor LGBTQI
Op die brief kan ouers of leerders aandui met watter seksuele oriëntasie in die LGBTQI-groep hulle identifiseer. Dit het egter dadelik die wind van voor gekry.
Nuuskommentaar: Ag toe nou, Charlize, dis nie nodig om vir ons skaam te wees!
ʼn Mens kan nie anders nie as om die gevoel te kry dat sy as produk, slagoffer en aanmoediger van haar woke-Hollywood-ekosisteem so ʼn bietjie skaam is oor haar identiteit en herkoms.