Sal jy asseblief vir die wêreld sê dat daar nie net 44 mense oor is wat nog Afrikaans praat nie? Sal jy vertel dat Afrikaans nie in die hospitaal is nie, maar dat Afrikaans ʼn vol lewe leef?
Alles vir Vrydag 18 November 2022
Luister: Raad vir volwassenes met AGHS
Hetsy dit ’n nuwe diagnose is of een wat van kindsbeen saamstap, oor aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom by volwassenes word dikwels kopgekrap.
Boek: Elsabé Welman se ‘Ontfrommel’
Niks kan die booswig Pete Scony van sy vergeldingsplanne laat afsien nie.
Luister: Kan velsorgprodukte ons teen veroudering red?
Volgens kenners is daar een produk wat elkeen in sy of haar kas moet hê om hul vel te beskerm.
Resep-video: Boeretroos-yskastert
Hierdie boeretroos-yskastert is ongelooflik maklik om te maak, met slegs vyf bestanddele, en sal jou mond behoorlik laat water.
‘Belastinggeld misbruik vir politieke elite in Mpumalanga’
Belastingbetalers moet ʼn bykomende R79 miljoen opdok vir die luukse personeeldorp buite Mbombela (Nelspruit) waar hooggeplaastes van die provinsiale regering voortaan sal bly.
Rassie Erasmus wéér geskors
Rassie Erasmus, die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se direkteur van rugby, is weer deur Wêreldrugby geskors.
Polisiebeampte glo deel van roofbende
Daar is op vuurwapens, ammunisie en polisie-items beslag gelê.
Kleuterskooleienaar aangekla van aanranding
“Ek blameer myself dat ek my baba by daardie kleuterskool gelos het en nie vroeër vermoed het dat iets nie pluis is daar nie.”
Gedagte vir die dag: God weet hoe dit met jou gaan
Hy is soos ’n boom geplant langs waterstrome, wat vrugte dra op die regte tyd. Sy blare verwelk nie; in alles wat hy doen, is hy voorspoedig. (Psalm 1:3)