“Daar het van kunstenaars tot gemeenskapspolitici om daardie tafel gesit.”
Alles vir Vrydag 18 November 2022
N1 in Wes-Kaap gesluit ná suurstorting
In ʼn ander voorval het ʼn swaargelaaide vragmotor in ʼn bakkie vasgery wat langs die N2 geparkeer was.
Charlize Theron, jy doen ongelooflike werk vir Afrikaans!
Eintlik moet ons dankie sê vir me. Theron – sy kry dit reg om die Afrikaanssprekendes deur die bank te verontwaardig en terselfdertyd juis die klem op Afrikaans se groei te plaas!
Musk nie bekommerd oor massa-uittog by Twitter
Werknemers wat nie teen Donderdag aangedui het dat hulle wil aanbly nie, sal drie maande se skeidingsloon ontvang.
Moeg of verkouerig? Dis dalk Covid-19
Die aantal nuwe Covid-19-gevalle is weer aan die toeneem.
Rafa kan nie wag vir 2023
“Ek gaan na die beste van my vermoë voorberei sodat ek sommer vanuit die staanspoor op ʼn goeie en mededingende vlak kan speel.”
Man suur oor hy net lekkergoed kry vir ʼn tjek van miljoene
Die man het ʼn slegte smaak in sy mond oor ʼn maatskappy se reaksie op sy gebaar.
Kyk: Ons is dalk net 44, maar ons is vrek snaaks
Hoewel min, laat Afrikaanssprekendes nou mos ook nie ʼn geleentheid verbygaan om ʼn bietjie gek te skeer nie.
Video: Nuwe baadjie vir Ard se dekades oue treffer
Dié liedjie vier die 25ste herdenking sedert dit die eerste keer in 1997 die no. 1-posisie op ʼn Suid-Afrikaanse treffersparade bereik het.
Dienslewering ly, want politici baklei
Adj.pres. David Mabuza sê onbestendige koalisieregerings by plaaslike owerhede is ʼn politieke probleem wat politieke partye saam sal moet oplos.
Sportlegendes spook dit uit vir liefdadigheid
Die naweek wanneer die Gary & Vivienne Player-uitnodigingstoernooi by Sun City aangebied word, sal Player hoop dat die geldkoffers van sy liefdadigheidstigting ’n ordentlike hupstoot kry.
Bristol laat SA bloedrooi bloos
Dankie tog die SA A-span se Europese avontuur is iets van die verlede. Want as dinge só aangehou het, sou hulle waarskynlik ook teen Zebre klippe gekou het.
Musiekvideo: Juan Boucher skryf ode aan dogters
“Hulle sê mos die dag as jy ʼn seun kry, word jy ʼn man, maar as jy ʼn dogter kry, word jy ʼn koning. Elke vrou daar buite is iemand se dogter.”
Masels versprei na Mpumalanga
Altesaam 59 gevalle van masels is tussen 1 September en 16 November in Limpopo en Mpumalanga aangemeld.
Probleme met jou maag?
As jy een van die 33% van mense is wat nog nie ʼn produk gekry het wat vir jou werk nie, is PROGAST dalk jou oplossing.
Weesgerus-fees in die Waterberge
Kom bou nuwe herinneringe saam met jou gesin by die Weesgerus-fees, net meer as ‘n uur se ry vanaf Pretoria.
Interdik oor plantgebaseerde vleis verleng
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling word nou nog langer verbied om op plantgebaseerde proteïene beslag te lê.
Rita Li wil mense in sokkie-bui sit met jongste treffer
In haar wildste drome het sy nie verwag dat sy inspirasie vir ’n liedjie in dié radio-kinderverhaal sou raakluister nie.
Talle voordele van tweedehandse items as geskenke
Om jou Kersgeskenke tweedehands te koop sal jou help met jou begroting deur die feesseisoen.
Met mening vir SA koffie
Suid-Afrika is nie juis bekend vir sy koffieproduksie nie, maar Allesbeste-boerdery in die Laeveld in die Tzaneen-streek wil dit verander.