Suid-Afrika is nie juis bekend vir sy koffieproduksie nie, maar Allesbeste-boerdery in die Laeveld in die Tzaneen-streek wil dit verander.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Magoebaskloof"
Klim-klim deur die Magoebas se wonderwoude
Staptoere leer jou om die eenvoud van die lewe te geniet: die kos wat jy gaarmaak op die kole, die yskoue stort aan die einde van ʼn lang staproete en die water wat jy moet kook op ʼn klein gasstofie sodat jy kan koffiedrink – elke aand onder die sterre en langs die vuur. In die Magoebaskloof stap jy verby bokke en hoor samango-ape.
Rondloperleeu opgespoor
Die wilde leeu wat sedert Sondagmiddag in die Magoebaskloof-omgewing rondgeloop het, is Maandagoggend gevind.
Wilde leeu gesoek ná ontsnapping uit sleepwa
“Lede van die meenskap word gewaarsku om versigtig te wees as hulle in die omgewing is of daarheen reis.”
Aanval op Magoebaskloof-kleinhoewe: Niemand nog vas
“Hy het op die stoep gesit en ontspan toe hy geluide in die huis gehoor het.”
Busongeluk: Dodetal styg; busse bekyk
Die dodetal in Sondagmiddag se busongeluk in die Magoebaskloof-gebied in Limpopo het gestyg.