Dié tydelike behuisingsprojek het skerp kritiek uit talle oorde ontlok nadat die premier van Limpopo einde Julie die 40 sinkhuise, wat glo meer as R60 000 elk gekos het, in Talana by Tzaneen oorhandig het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tzaneen"
Juffrou ongedeerd ná soektog
“Ons is dankbaar vir almal se omgee, ondersteuning en liefde in hierdie tyd.”
Onderwyseres van bekende Tzaneen-skool verdwyn
Van Staden is Saterdag die laaste keer gesien toe sy haar huis verlaat het.
Twee kleuters dood in motorwrak aangetref
Die ouers het eers die aand besef dat hul kinders vermis word waarna hulle saam met ander familielede na die seuntjies begin soek het.
Polisieman, nog ses vas ná kitsbanke oopgeblaas is
Nog sewe persone, een van hulle ʼn polisiebeampte, is in hegtenis geneem in verband met die voorval waarin twee kitsbanke Woensdag in die vroeë oggendure buite Tzaneen in Limpopo oopgeblaas is.
Pa stig glo brand waarin hy, dogters sterf
“Nadat die brand in bedwang gebring is, is die gebrande liggame van die twee dogters in aparte kamers gevind.”
Hoogs gesoekte voortvlugte in die hof
Hy het op 30 Augustus uit aanhouding by die Haenertsburg-polisiestasie buite Tzaneen ontsnap.
Verkeersbeamptes skuldig wat omkoopgeld ontvang
Die korrupte bedrywighede het veral motoriste betrek wat die spoedgrens verontagsaam het.
Ontvoerde 8-jarige se liggaam gekry
Die meisie se halfbroer word aangekla van moord en verkragting.
Tiener skiet homself met oupa se wapen
Die leerder is ’n dag vantevore uit die skool geskors.
‘Good Morning Angels’ help verpleegster wat Covid-19 wil bestry
“Dit verg ʼn engel om hierdie soort werk te doen; ek weet self, want my ma het tot baie onlangs nog ook tuisverpleging benodig. Ons wil jou help om jou engelewerk in Tzaneen te bly voortsit.”
Polisie fnuik bankroof
Die polisie het op ʼn vuurwapen, ammunisie, kontant en plofstof beslag gelê.
Drie kinders verdrink in dam
Die kinders het saam met vriende in die plaaslike dam gaan swem.
Polisievrou voor kinders tuis doodgeskiet
Die egpaar se drie kinders het kort ná die voorval traumabehandeling ontvang.
Man vas wat glo 14-jarige verkrag
Die saak het tot geweld in die gebied gelei en gemeenskapslede het op ʼn plundertog gegaan. Hulle het winkels, wat aan uitlanders behoort, geplunder en eiendom beskadig.
Pa, seun vas ná noodlottige ongeluk
Die pa en seun sal Donderdag in die hof verskyn.
4 dood, 5 beseer in Tzaneen-ongeluk
Vier persone is Saterdagoggend dood en vyf is beseer tydens ʼn ongeluk in Deerparkweg in Tzaneen, Limpopo.
1 dood, 16 beseer in botsing
Die vragmotor se vrag van honderde drankbottels het gebreek en verstrooid oor die toneel gelê.
Ministers besoek hospitaal ná aanval
Dis “ʼn oorlogsverklaring teen die staat en die burgers van die republiek. Ons kan nie dié ernstige wetsoortreding as net nog ʼn misdaad beskou nie.”
Skietery by hospitaal ʼn bedreiging vir 24-uur-diens
ʼn Gewapende roof Donderdagoggend by Letaba-hospitaal waartydens drie dokters geskiet is, het ʼn negatiewe impak op die provinsie en 24-uur-gesondheidsdiens kan moontlik gekanselleer word.