Die regering het gesê hy kan die peperduur entstof aan die Afrika-Unie verkoop, maar ander lande het Woensdag die gebruik van dié entstof opgeskort.
Lees meerAlles vir Donderdag 11 Maart 2021
Skole in Oos-Londen, Fort Beaufort sonder water
Uittreksel: Die provinsiale departement van onderwys skuld die munisipaliteit glo R8 miljoen vir water.
Man vas vir moord op student
ʼn Student is vroeër vanjaar in Durban met ʼn mes gesteek.
Johnson & Johnson se effektiwiteit, newe-effekte bekend
Die resultate van die Johnson & Johnson-entstof se kliniese proewe is Donderdag bekendgestel.
Pad na hospitaal versper tydens Lydenburg-betogings
Gesondheidswerkers het Woensdagaand gepleit om toegang tot die hospitaal op die dorp te kry nadat hulle glo deur betogers voorgekeer is.
ToekomsVenster: My jongste herinnering
Ouers het so ʼn belangrike rol om hul kinders te koester.
Kassetband-uitvinder (94) sterf
Hy was ook betrokke by die ontwikkeling van die kompakskyf (CD), waarvan meer as 200 miljard eenhede tot op hede wêreldwyd verkoop is.
Soveel plek by openbare universiteite beskikbaar
Die regering en universiteite is bekommerd oor groeiende studieskuld.
Betogende Wits-studente nie vervolg
Talle studente aan die Universiteit van die Vrystaat is intussen in hegtenis geneem ná studentebetogings in Bloemfontein.
Man dood ná aanranding in kroeg
Die man het by die kroegtoonbank gestaan toe hy van agter af oorval is.
Groblersdal-moord: Staat gekap oor saak wat sloer
“Die saak is al vir vyf maande op die rol en die ondersoek is steeds nie afgehandel nie.”
Fluitvirtuoos wys haar slag in see vir kunste
Indien sy suksesvol is, sal Bruwer die eerste persoon wees wat daarin slaag om van Gansbaai tot Hermanus te swem – ʼn uitdaging waarvoor sy lankal lus is.
Ons Franse kasteel: Die belofte van ontwaking en groei
Mag ons die lewe versier met liefde en hoop wat in ons siele blom. Mag elkeen van ons blom waar van ons geplant is en vrug dra in elke seisoen van die lewe, skryf Sunita McDonald uit Frankryk.
Wen só met jou kieskeurige klein etertjie
Die eerste paar jaar van jou kind se lewe is ʼn belangrike tyd om gesonde eetgewoontes te vestig.
Planne gemaak vir nog entstowwe – kabinet
Die kabinet het ook weer die nasionale ramptoestand verleng.
Trau-Matiese gevolge van transformanie
Met die Universiteit Stellenbosch se besluit om die gebruik van ’n minderheid se moedertaal te beperk, wonder ’n mens watter vryheid volgende verbied of beperk gaan word.
#JongStemme: Gee my brood, vat my lewe
Ons is die hele pot lensiesop met varsgebakte brood belowe as ons net ons basiese regte vir ʼn maand of twee sou opgee, skryf Albertus Liebenberg.
Rousey, McGregor slaan munt uit houe
’n UFC-ster soos Ronda Rousey het al amper R7 miljoen per verdwaalde hou verdien.
‘Tronk toe’ met munisipale bestuurder – Koster-inwoners
“Dis nie verpolitisering nie. Ons wil ʼn vennootskap tussen munisipaliteite en die gemeenskap hê,” sê Kallie Kriel.
Hier’s die rede waarom sedans verdwyn
Die Honda Ballade word hier met die Renault Duster vergelyk.