Die Demokratiese Alliansie het in ʼn verklaring gesê hy is baie besorg oor voortgesette vertragings en onaktiwiteit oor die veelbesproke nasionale ventilatorprojek.
Lees meerAlles vir Woensdag 19 Augustus 2020
Skrap Afrikaans uit vraestelle, eis Cosas
Die Congress of South African Students (Cosas) eis dat Afrikaans geskrap moet word as ʼn opsie om enige eksamenvraestel te voltooi.
Beurtkrag duur voort, sê Eskom
Fase 2-beurtkrag duur Donderdag voort.
SA’ners moet reageer oor Internetsensorskapwet
“Die regulasies is uit voeling met die internasionale benadering tot die regulering van inhoud op internet en globale platforms.”
SA banke geraak deur databreuk
Banke sal met hul kliënte kontak maak indien hulle moontlik deur die databreuk geraak is en wat gedoen word om hulle te beskerm.
Vakbond vra dat gevaartoelaag met byna 400% verhoog
Die vakbond versoek ook dat gevaarversekering vir alle staatsamptenare geïmplementeer word.
ToekomsVenster: Gaan dinge ooit weer verander?
God maak ʼn nuwe begin met sy mense. Sy ewigdurende en onveranderlike liefde sorg daarvoor.
Ouers van mishandelde baba eindelik vas
Amper vier maande nadat dokters die eerste keer ’n klag teen die ouers ingedien het, is hulle in hegtenis geneem.
OB ondersoek KwaZulu-Natalse LUR oor virussyfers
Die LUR is verkla omdat sy glo versuim om gedetailleerde Covid-19-statistieke vir die provinsie bekend te maak.
Toerismebedryf op die herstelpad – minister
Hier is die reëls vir restaurante, verblyf, troues en toeriste-aantreklikhede.
Administrateur steel miljoene van landboumaatskappy
Sy het presies geweet van die betalings wat die maatskappy aan krediteure en werknemers moes uitmaak.
Ramaphosa se gewildheid taan – studie
Sommige Suid-Afrikaners is steeds bereid om hul regte prys te gee – en die eerste wat hulle bereid is om op te sê, is die reg om ʼn plek van aanbidding te besoek.
Gedig: Ek sal opstaan
“Voorwaar, onmiddellik na my vader sal en moet ek gaan, en aan sy voete val …”
Die wêreld in foto’s – 19 Augustus 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
MRK swaai om oor besluit oor haatspraak-klagte
Minstens een strafsaak oor die verheerliking van plaasaanvalle gaan by die polisie aanhangig gemaak word.
#JongStemme: Die 2020-oorlog
Daar is dae wat ek voel of ek versmoor in dit wat om my aangaan, skryf Aninke Stroebel, hoofdogter van die Hoërskool Standerton.
Die moedige optrede van Flower en Olonga in 2003
Die twee het swart armbande gedra terwyl hulle op die veld was. Toe hulle daaroor gepols is, het hulle ’n verklaring uitgereik met dié treffende woorde: “Ons treur oor die dood van demokrasie in ons geliefde Zimbabwe”.
’n Gids vir prinsesse-in-wording
Sy neem ’n jong leser op ’n fantastiese reis en leer haar hoe om ’n “wonderlike, rege, egte, perfekte, moderne prinses” te wees.
Eerste ronde van eerste FAK Geskiedenisolimpiade beïndruk
Honderde leerders van oor die land het Dinsdag aanlyn aan die FAK se eerste Nasionale Afrikaanse Geskiedenisolimpiade deelgeneem.
Groot verrassing vir dorp toe dit skielik sjokolade sneeu
Die stof is absoluut skadeloos vir mense en die omgewing.