“Die bank wou nie meer vir ons geld leen nie. Ek het nie geweet hoe ons vanjaar se uitgawes gaan dek nie.”
Lees meerAlles vir Saterdag 7 Maart 2020
Talle dorpe se water beperk weens wanbetaling
Dié munisipaliteite sal van Maandag met 20% minder water moet klaarkom.
Organisasie wil MRK nader oor doodskis-2
“Die manier waarop die twee se parool hanteer word, is skandelik en ʼn vertrapping van hul menseregte.”
Groter waarskynlikheid van beurtkrag Saterdag
“Ons het sewe opwekkingseenhede by vier van ons kragsentrales verloor.”
Superreeks: Lions se brul ontbreek teen Rebels
Aangeë het verlore gegaan, die Lions is telkemale agter die voordeellyn gestuit en hulle kon net twee drieë teenoor die Rebels se vyf druk.
Help, ek moet ʼn kleuterskool kies
Om die regte kleuterskool, dagsorg of dagmoeder vir jou kind te kies, kan ʼn skrikwekkende en oorweldigende taak wees, veral as jy nie weet waar om te begin nie.
Tweede geval van Covid-19 in SA
Die tweede pasiënt was saam met ʼn toergroep van tien mense na Italië.
Twee dood ná skietery by sportklub
Ses mans het in die kroeg ingebars en op klante losgebrand
Blues klop ’Canes in ’n kaartefees
Hurricanes delf die onderspit nadat hulle op ’n stadium met net 12 spelers moes klaarkom.
ANC-raadslid kry lewenslank vir moord op man
Volgens getuienis het Magdaleen Titus ʼn buite-egtelike verhouding met haar drywer gehad.
Vyf ernstig beseer toe ses trokke bots
Paramedici het twee ure lank gespook om ʼn man uit een van die vragmotors te bevry.
Drie kinders verdrink in dam
Die kinders het saam met vriende in die plaaslike dam gaan swem.
Musiekvideo: ‘Die lappop’ spog met ʼn nuwe leerbaadjie
Die musiekvideo van die drie manne se “Die lappop” is vir die eerste keer aanlyn net hier op Maroela Media te sien.
Aantal Covid-19-gevalle op pad na 100 000
In die afgelope 24 uur is 2 736 gevalle van Covid-19 in 47 lande aangemeld.
Gedagte vir die dag: Die enigste bedoeling
Maar die wysheid wat van Bo kom, is allereers sonder bybedoelings … vredeliewend, inskiklik, bedagsaam, vol medelye en goeie vrugte, onpartydig, opreg. (Jakobus 3:17)