Probleme met jou maag?

Byna almal ervaar een of ander gastro-intestinale ongemak een of ander tyd.

Die simptome kan strek van maagpyn en krampe, opgeblase maag, winderigheid en hardlywigheid tot sooibrand, refluks en naarheid. Erger nog is dat ʼn derde van diegene wat aan dié simptome ly, sê hulle kan nie ʼn doeltreffende oplossing vind nie.

Slegte spysvertering, sooibrand, opgeblase maag en winderigheid, hardlywigheid, gastritis, koliek, refluks, naarheid, bewegingsiekte, maagpyn en krampe: gastro-intestinale ongemak en spysverteringsprobleme kan ʼn impak hê op jou gehalte van lewe.

PROGAST Gastro-intestinal Support-druppels bevat 10 botaniese ekstrakte: bas van die Ulmus rubra, gemmerwortel, Duitse kamilleblom, engelkruidwortel, karwysaad, vrug van die gevlekte distel, sitroenkruidblaar, artisjokblaar, dropwortel, pepermentblaar. As jy een van die 33% van mense is wat nog nie ʼn produk gekry het wat vir jou werk nie, is PROGAST dalk jou oplossing.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.