Luister: Raad vir volwassenes met AGHS

Foto ter illustrasie. (Foto: Unsplash)

Hetsy dit ’n nuwe diagnose is of een wat van kindsbeen saamstap, oor aandaggebrek‑hiperaktiwiteitsindroom (AGHS) by volwassenes word dikwels kopgekrap.

In die 10de episode van Maroela Media se podsendingreeks oor AGHS gesels dr. Jerrie Bezuidenhout, psigiater en direkteur van mediese dienste by Vista Kliniek, oor AGHS by volwassenes.

Skakel volgende week in vir die volgende episode van Maroela Media se podsendingreeks oor AGHS. In dié episode gesels ons met dr. Bezuidenhout oor AGHS en verslawing.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.