Kaapse Forum glo ’n referendum moet gehou word sodat Wes-Kaapse gemeenskappe se steun vir twee kwessies getoets kan word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kaapse Forum"
Kaapse Forum is vir almal
Kaapse Forum is ʼn organisasie wat hom daarvoor beywer dat ál die Kaap se inwoners na ʼn beter toekoms moet kan uitsien. Nie slegs Afrikaner-Kapenaars of bruin Kapenaars soos wat sommige dit wil hê nie.
Kaapse Forum ontketen hewige debat
ʼn Verhitte – plek-plek kan ʼn mens selfs sê histeriese – debat het in Suid-Afrika losgebars na aanleiding van die stigting van Kaapse Forum, ʼn organisasie vir bruin mense wat hom vir federalisme en bruin minderheidsregte wil beywer.
DA wil ook saam met Kaapse Forum werk
Die amptelike opposisieparty wil met Heindrich Wyngaard, uitvoerende voorsitter van die Kaapse Forum, vergader.