Die strafregkundige dr. Llewellyn Curlewis word voorgestel vir ‘n onafhanklike paneel wat moet besluit of genoeg bewyse bestaan om pres. Cyril Ramaphosa in ’n staat van beskuldiging te plaas.
Lees meerAlles vir Woensdag 10 Augustus 2022
Druk op Wes-Kaap geplaas oor polisie-referendum
“Ons sal ook aanhou om gemeenskappe te mobiliseer vir hul steun om groter outonomie en selfstandigheid vir die Wes-Kaap te bereik.”
823 ontsnap uit DRK-tronk
Uit die 872 gevangenes het slegs 49 in die tronk oorgebly.
Welkom-onderneming verwoes; geen brandweerwa beskikbaar
Die brand het Dinsdagmiddag uitgebreek. Na bewering is vyf brandweermanne met ʼn bakkie en ʼn brandslang by die toneel afgelaai.
Oud-Springbok by nagklub bygedam ná rugbywedstryd
“Op soek na twee ‘not so gentle men’ wat my Saterdagaand van agter en van die kant af geslaan het. Hierdie individue behoort aan ʼn motorfietsklub in Nelspruit.”
Só kan 2025 se skooljaar lyk
Kommer ontstaan egter reeds oor hoe dié jaar beplan is – veral as dit kom by die voorgestelde vakansies.
ToekomsVenster: As jy net weer terug sal kom
Die lewe is te kort om oor alles te kla. Nee wat, daar is belangriker dinge in die lewe.
Luister: Vrou se bekeringsreis van heksery tot geloof
Natasha Nagel is weens ʼn traumatiese ervaring reeds as 13-jarige aan okkulte bedrywighede blootgestel, maar glo dit is nou haar roeping om ander teen dié gevare te waarsku.
Saak teen Du Plessis van hofrol verwyder
Die joernalis Izak du Plessis het ʼn nag in die selle deurgebring nadat hy vir minagting van ʼn hofbevel in hegtenis geneem is.
Só kan skole munisipale koste laat daal
Skole bestee ongeveer 10% van die maandelikse begroting aan munisipale dienste.
Antiekmark by monument lok duisende
Uitstallers is dit eens dat dié antiekmark, wat ʼn onvergeetlike kos- en kultuurervaring bied, enig in sy soort is.
Eise ná Marikana-slagting amper afgehandel
Die tienjaarherdenking van die Marikana-slagting is volgende week en steeds is alle vergoedingseise wat daaruit gespruit het, nie afgehandel nie.
Proteas slaan rits 50-talle in opwarmingstryd
Die eerste amptelike toets tussen Suid-Afrika en Engeland begin volgende Woensdag op Lord’s.
Omvattende landbou-inligtingsgids nou beskikbaar
Die antwoorde op al jou navrae oor landbou, landbouprodukte of landbou-tendense is nou op een plek beskikbaar.
Naaldwerkmasjiene ook by KragDag te sien
RoenCO het sedert 2016 na vore getree as die voorkeurverspreider vir die Japannese handelsmerk, Brother Internasionaal Suid-Afrika, en versprei hul naaldwerk- en borduurmasjiene reg oor Suid-Afrika en buurlande.
Man dood ná motor in swembad beland
Die man se motor is die volgende oggend in die bure se swembad aangetref.
Ondersoek gelas ná inwoner van tehuis sterf
Werkers van die tehuis het die 80-jarige vrou moontlik Saterdagaand buite die tehuis “vergeet”.
Dube-Ncube nuwe premier van KZN
Nomusa Dube-Ncube is die eerste vrou as premier van KwaZulu-Natal. Sy is Woensdag aangewys ná die bedanking van Sihle Zikalala verlede week.
#JongStemme: Ons plig om lewende monumente te bou
Ons het ʼn plig om die verhale van hierdie ongelooflike Grensoorlog-generasie wat geskiedenis beleef, gemaak en ook verander het, te vertel.
Saai gryp in by Landbank-herrie
“Dit gaan nie oor ʼn eerlike poging om skuld in te vorder nie, dit is ʼn verwoestingsveldtog soortgelyk aan die verskroeide-aarde-beleid van Roberts en Kitchener.”