Elke span moes ʼn egte seekosbord, met ʼn stysel en ʼn slaai, ʼn seekossop en ʼn nagereg met ʼn soutelement aanmekaarslaan.
Lees meerAlles vir Donderdag 21 September 2023
‘Onveranderde rentekoers ʼn skrale troos’
“Die tweede pouse in rentekoersverhogings sal ʼn positiewe invloed op sake- en verbruikersvertroue hê en ekonomiese groei ʼn hupstoot gee.”
‘Samwu moet vir vullisverwydering betaal’
“Byna geen vullisverwyderingsdienste word die afgelope twee maande in die Pretoria-omgewing deur die metro gelewer nie, tog word daar steeds van inwoners verwag om hiervoor te betaal.”
Pasgebore baba uit asblik gered
Brig. Selvy Mohlala, polisiewoordvoerder, sê die man het ʼn plastieksak oopgemaak net om die baba – met die naelstring nog vasgeheg – daarin te vind.
Vier lede van 8 SAI sterf in ongeluk naby Postmasburg
Die regtervoorband van die gesleepte voertuig het gebars en albei voertuie laat rol.
ToekomsVenster: Dra liewer die vrug van die Gees
Jesus sê dra die vrug wat by die bekering pas.
Skuldeisers lê beslag op R41 miljoen se voertuie by Matjhabeng-munisipaliteit
“Die burgemeester, David Kalipha, blameer die uitbuiting van diensverskaffers en buitensporige pryse vir die hoë uitstaande skuld aan krediteure.”
Vier transitorowers doodgeskiet; nog drie vas
Van die wagte het skietwonde opgedoen en die wag wat die begeleidingsvoertuig bestuur het, is tydens die koeëlreën dood.
Taaltoffie: Die gewraakte Anglisismes
“Die vraag wat ons moet vra, is of hierdie vorm reeds bestaande woorde en idiomatiese uitdrukkings in Afrikaans verdring.”
Reserwebank hou rentekoers onveranderd
Drie van die vyf lede van die monetêre beleidskomitee het ten gunste daarvan gestem om die rentekoers onveranderd te laat, terwyl die ander twee lede die rentekoers met 25 basispunte wou verhoog.
Luister: Oerwonde van kindertrauma hoort ook op verhoog
“Die meeste van ons se oerwonde lê in ons kinderjare, nes Herman sʼn. Hy is net braaf genoeg om so blatant en eerlik daaroor te wees.”
Nog woeste weer vir Kaap van storms voorspel
Ná ʼn week van stormwinde en reusegolwe moet die Kaapse provinsies hulle opnuut staal vir onstuimige weerstoestande.
Farrell kies ʼn sterk Ierse span
Daar is altesaam 11 Leinster-spelers in Ierland se opdrafspan vir die naweek se Wêreldbeker-wedstryd teen die Springbokke.
Luister: Grapjas TikTokkers laat Afrikaanses skater
“Die grappies is geskoei op werklike gebeure in ʼn huwelik, en daarom vind mense aanklank daarby.”
Malema se ‘Kill the Boer’ in Vlaamse parlement bespreek
“Minister-president, die Afrikaners is ʼn boerevolk, hul taal is ʼn susterstaal van Nederlands en as Vlaminge kan ons nie wegkyk van hierdie aanhitsings tot volksmoorde nie.”
Agoa-aankondiging deurspek met ‘spanning’
“Dit is noodsaaklik om hierdie diplomatieke spanning te hanteer aangesien ons ekonomiese stabiliteit gekoppel is aan robuuste handelsvennootskappe – veral met die VSA.”
Staal jou vir Mega-T 2023 se vervoer-ervaring
Daar is iets vir almal, van indrukwekkende demonstrasies tot aktiwiteite vir die hele gesin.
Viering der vieringe: Nóg momentum vir Afrikaans 100-projek
Die oorsigkomitee van die Afrikaans 100-projek het Donderdag die nasionale koördineerders van die projek bekendgestel.
Beurtkrag gaan boere taai maak
“Wanneer ons eendag weer ʼn beter regering met ʼn beter beleidsomgewing het, wat opbou en in stand hou, kan gemeenskappe soveel beter presteer omdat hulle lankal eienaarskap gevat het van dit wat nodig is om mededingend te bly.”
Bokke gereed vir spesiale vertoning teen Iere – Kolisi
Die tafel is gedek vir ʼn watertand-ontmoeting tussen die Iere en die Springbokke in Frankryk: Die wêreldnommereen-span teen die verdedigende wêreldkampioen op die ikoniese Stade de France.